Die Christen, sy Bybel en Vuurwapens

Loading player...
Dit is 'n erkende feit dat ons ongelukkig in een van die gevaarlikste lande ter wêreld bly. Sommige statistieke vergelyk ons met lande wat in oorlog verkeer. Die vraag is dus, hoe beskerm 'n Christen in Suid Afrika homself & is wapens een van die middele? Brandpunt gesels met Pastoor Nevil Norden, hoof van Lewende Woord oor hierdie belangrike vraag
6 Aug 2020 English South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Rivalry, division & strife

Wynand Rossouw, Patrick Kuwana & Dr Johan Pienaar, discusses the topic on rivalry, division and strife
18 Sep 23 min

CRL Kommissie: Kerke in SA

Wynand Rossouw gesels met FOR SA Liesl Pretorius oor die CRL Kommissie se konsep-raamwerk vir kerke in SA
11 Sep 17 min