As die wêreld om val

Loading player...
Aan die kruis het Jesus gevra; "My God, my God, waarom het U my verlaat?" n' Kreet wat tans oor die wêreld weergalm. Wat maak 'n ou mens, wat angsbevange is, en nie weet of die Coronavirus hom/haar ook gaan tref nie? Wat maak 'n man wat langs 'n oop graf staan? Wat maak 'n kind van God as die wêreld om val? Johann Els gaan na die hart van onuitspreeklike angs & seer met 'n boodskap van hoop.
8 Apr 2020 English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daybreak - Wynand Rossouw 9 Feb 2026

2 Corinthians 4:18 So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen, since what is seen is temporary, but what is unseen is eternal
8 Feb 25 min