OFM Business Hour - Sakekamer hou die ligte aan

Loading player...
Johan Oosthuizen van die Matlosana Sakekamer gesels oor hulle virtuele sportfees en glo dit gaan 'n gereelde op die kalenderjaar raak. Hy brei ook meer uit oor die hofsake waarin hulle tans gewikkel is met Eskom, om die krag van Matlosana aan te hou.
18 Aug 2020 2PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes