
OFM Business Hour - Alles wat jy van motorversekering af moet weet
--:--
Wat gebeur as ek my kar vir iemand leën en hulle is betrokke by 'n ongeluk, sal my versekering uitbetaal? Sou ek my vriend se motor teen 'n goeie prys tweedehands aankoop, wat moet ek doen as ek hom verseker? Finansiële Adviseur, Werner Maree vertel vir ons meer in hierdie potgooi.