Michael en Monique Beets is al deur baie in hulle huwelik, en selfs vandag nog is dit 'n dag vir dag stryd... veral vandat hulle baba dogtertjie so onverwags oorlede is. As jy voel jy kan nie meer nie, luister na hulle getuienis oor hoe om vas te hou aan…
Radiokansel het 'n agenda vir suksesvolle Christen huwelike. Daarom gesels ons met gewone Christen paartjies wat die huwelik saam met Jesus aanpak, en ons leer uit hulle lewenslesse. Vandag is die besondere paartjie, Paul en Izelle Loots.
Janine gesels met Fritz en Xinia Erasmus, een van die paartjies wat aanvanklik saamgebly het, en toe weens Oom Angus se aanmoediging op Global Mighty Men, 23 Apr 2020, net daar getrou het... Wonderlike getuienis van 'n groot deurbraak in hulle lewens!
Retief Burger and Riana Nel has a new single called Die Seën (a translation of the Blessing by Kari Jobe), and it comes from a place of gratitude for a lot of good the Lord has achieved in their own lives, including their marriages. And it did not come easily,…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.