Praat Here, Ek Luister

Loading player...
Lynette Beer inspireer jou dat jy nie nodig het om iemand anders te vra om namens jou te bid of te glo nie, Die Here wil van elkeen van ons self hoor.
2 Nov 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 5 min

Wanneer verwerping 'n stem kry

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer verwerping ‘n stem kry” uit Genesis 1.
3 Sep 5 min

Wanneer mense jou hart verkeerd lees

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Wanneer mense jou hart verkeerd lees” uit 1 Sam 1.
27 Aug 5 min

God bepaal jou waarde

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God bepaal jou waarde”
20 Aug 5 min