Die Nuwe Verklarende Studiebybel

Loading player...
Tydens hierdie uitsending van Met Hart & Siel gesels Christine Ferreira met Chris Johnson oor ‘n nuwe Verklarende Studiebybel wat eersdaags op die rakke sal wees.
Verder gesels Estelle Venter oor die Bybelse betekenis van die mossie.
Jozua Ehlers gesels oor die krag van gebed en Karen Swanepoel deel haar lewensverhaal en treffende getuienis na die afsterwe van haar gesin.
20 Oct 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Gesonde voeding vir elke fase van vrouwees

Voedingskundige Madalein Helm gesels oor die voedingsbehoeftes vir elke fase van vrouwees van jou twintigs tot in jou negentigs. Hoe en wat om te eet vir energie en gesondheid.
14 Jul 1 hr 32 min

Goed genoeg

Motiveringspreker en entrepreneur Gerridene Berg gesels oor haar boek Goed genoeg. Neil Pelser van Retire at Home gesels oor die uitdagings van die sogenaamde toebroodjie-generasie wat nie net na hul gesinne nie maar ook na bejaarde ouers moet omsien. Spesialis-dieetkundige Natasha Smit vertel hoe die gebruik van speserye in jou…
7 Jul 1 hr 31 min

Gesonde grense

Narratiewe berader Faith Durie gesels oor gesonde grense. TV-vervaardiger Sonja Lochenberg vertel meer oor ‘n nuwe Christelike TV-reeks getiteld Stories van geloof, hoop & liefde, wat tans beskikbaar is vir stroom op AfriForum TV. Natasja Maartens gesels oor vanjaar se SPAR Women’s Challenge en Marelize Moolman vertel meer oor die…
23 Jun 1 hr 30 min

Die hart van 'n ma en meer

In hierdie aflewering gesels kookboekskrywer en bloemis Sylvia Strauss oor die gawe van gasvryheid. Daniëlla van Heerden vertel meer oor Die hart van ‘n ma en Jacolene Crafford gesels met ons oor die gesondheidsvoordele van koejawels. Riëtte van der Wat deel meer oor die interessante mense met wie sy gesels…
16 Jun 1 hr 19 min

Bybelvroue en salwing

Dr Eunice van der Merwe gesels oor die Bybelse gebruik van salwingsolies en vertel meer oor bekende Bybelvroue en salwing.
9 Jun 1 hr 27 min