Repokoers bly onveranderd op 3.5%

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het Donderdag (19 November 2020) besluit om die repokoers onveranderd, op 3.5% te hou. Ekonoom, Dawie Roodt, vat die tyd om vir ons meer te verduidelik oor hoekom die repokoers onveranderd bly en watse impak dit op Jan Publiek kan hê.
25 Nov 2020 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes