Eskom verander voorafbetaalkrag verskaffers

Loading player...
Eskom se nasionale kontrak vir verskaffers wat voorafbetaalkrag verkoop kom op 30 November tot ‘n einde, en die nuwe kontrakte tree op 1 Desember 2020 in werking. Stefanie Jansen van Rensburg, Eskom se Provinsiale woordvoerder vir noordkaap en vrystaat, verduidelik wat hierdie veranderinge vir jou gaan beteken.
30 Nov 2020 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes