Vaal Driehoek Sakekamer gaan lê nie

Loading player...
Klippies Kritzinger, president van die Golden Triangle Chamber of Commerce, gesels doelwitte vir 2021 en watse uitdagings hulle beplan om hierdie jaar aan te pak. Hy nooi ook ander sakekamers uit om hom te kontak, sodat daar saamgewerk kan word om met nuwe oplossings tot bestaande uitdagings op te kom.
12 Jan 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes