Beleggings as een van die 4 pilare

Loading player...
Finansiële adviseur, Marius Ferraire, gesels hierdie week oor een van die vier pilare van finansiële beplanning, Beleggings, en verduidelik wat jy alles in gedagte moet hou wanneer jy jou beplanning doen.
Hy verduidelik onderandere hoe jy moet kies.
4 Feb 2021 12PM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes