Dodetal weens vloede styg tot nege in Mpumalanga

Loading player...
Die dodetal in die provinsie weens verdrinkings na oorstromings het tot nege gestyg met die ontdekkings van die 13-jarige seun in Donkerhoek na wie se liggaam vir dae gesoek is.
Volgens die departement van samewerkende regering se George Mthethwa word daar steeds gesoek na die ander vier mense wat steeds vermis word.
Die ergste reën blyk egter vir eers verby te wees met die gevolg dat die situasie behoort te stabiliseer.
Die gekonsolideerde syfers van die skade sal nou aan die nasionale regering voorgelê word vir finansiële hulp.
10 Feb 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min