GROOTfm 90.5 Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma

Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met konteks, kief klanke en koel kwinkslae. Hulle gesels met die OG's en die VIP's en bewys nie almal hoef te peak in matriek nie. Wees daar of wees ń blaar.
Monthly Afrikaans South Africa Music
903 Episodes
420 – 440

Lunch Punch: CH2 oor Boere Olé

CH2 oor Boere Olé. CH2, een van die mees geliefde en talentvolle musiekgroepe in Suid-Afrika, bied met trots hul nuwe vertoning genaamd “Boere Olé” aan by Atterbury Teater. Hierdie buitengewone produksie bring ‘n unieke en opwindende kombinasie van die mees geliefde Afrikaanse meesterstukke soos VYFSTER, TUSSEN TREINE en ARENDE, wat…
1 Sep 2023 22 min

Lunch Punch: Arno Jordaan oor die Volkslied op Twickenham

Bekende sanger, Arno Jordaan, is op pad na Engeland om die Volkslied vir die Kiwi-stryd voor 80 000 mense te sing. Dit sal die 9de keer wees wat hy die Volkslied voor ‘n Bokke-wedstryd sing en die 2de keer op Twickenham.
21 Aug 2023 8 min
420 – 440