Vir Beter: Algemene chirurg Lucienne van Schalkwyk & plastiese chirurg Johan van Heerden oor borskankerbewustheid
--:--
Dr. Lucienne van Schalkwyk, toonaangewende algemene chirurg wat spesialiseer in borschirurgie vir ‘n reeks borsverwante toestande gesels saam met Dr. Johan van Heerden, ‘n plastiese chirurg wat die estetiese herstel van borskanker pasiënte doen, oor borskankerbewustheid.