Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,867 Episodes
1760 – 1780

Hein Clarke - What's Your Testimony

Johann Els is speaking to Hein Clarke. On God’s direction he has compiled testimonies for the past 20 years to His glory, and he has put them together in a book called “What’s your testimony.” So he has some interesting stories to tell…
15 Apr 2021 6AM 15 min

Kalaharistories - Ons Ontmoeting

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Ons Ontmoeting" en hy lees uit Johannes 14:17.
14 Apr 2021 7AM 6 min

Charles van Onselen - Liefde... Geen Vrees.

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: "Liefde, Geen Vrees... uit 1 Johannes 4:18 Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, en wie nog vrees, het nie volmaakte liefde nie.
14 Apr 2021 7AM 8 min

Gateway News For the Week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what we should know.
14 Apr 2021 7AM 4 min

Carli Lessing en die Manna Projek

Johann Els het 'n heerlike gesprek met Carli Lessing. Ons het haar leer ken as blogger op Wins, maar deesdae werk sy by die Gereformeerde Kerk Linden en hulle het die Manna Projek, waar hulle al jare lank liedjies skryf saam met gewone gemeentelede.
14 Apr 2021 7AM 12 min

Herold Luesering oor menseverlies a.g.v. Covid 19

Johann Els gesels met ‘n luisteraar van ons, Herold Luesering. Hy het sy eie getuienis en ook ‘n boodskap wat swaar op sy hart druk aan die wat geliefdes verloor het tydens die pandemie.
12 Apr 2021 12PM 8 min

Rob Steward - saved from suicide

Johann Els is speaking to Rob Steward. He was on the verge of committing suicide, when God called him and changed his life.
8 Apr 2021 4AM 16 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is important to know.
7 Apr 2021 9AM 4 min

Kalaharistories - Soos 'n paar dae

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Soos ‘n paar dae." Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
7 Apr 2021 9AM 6 min

Johandré Potgieter - Daag Op!

Johandré Potgieter gesels oor "commitment" aan die Koninkryk, omdat ons Here so "committed" is aan ons - Hy verwys na Fil 1:6 en Rigters 6-7.
7 Apr 2021 12AM 5 min

Charles van Onselen - Alles ten goede

Charles van Onselen het gister die seer manier geleer dat Romeine ‭8:28 wel die waarheid is: “En ons weet dat vir hulle wat God liefhet, ALLES ten goede meewerk, vir hulle wat na sy voorneme geroep is.”
7 Apr 2021 12AM 5 min

Arnold de Wet - The Hidden Gold

Arnold de Wet en sy familie het Pretoria toe getrek en is nou betrokke by The Bridge gemeente, waar hulle weer daardie spesiale aanbiddingsaande aanbied, maar nou met 'n nuwe naam - The Hidden Gold. (https://www.quicket.co.za/events/136133-worship-night/?utm_source=EventPage&utm_medium=Sharebox&utm_campaign=&ref=event-page-share)
7 Apr 2021 12AM 18 min

Dewald Scholtz - The Gospel in 33 Verses

Johann Els gesels met Dewald Scholtz. Hy is die brein agter “The Gospel in 33 verses.” en Turkeys and Eagles, ‘n geestelik bordspeletjie wat gaan oor ons identiteit in Christus.
2 Apr 2021 6AM 17 min

Hannelie van Niekerk - My Naam Is Rut

Johann Els gesels met Hannelie van Niekerk, 'n vaardige boervrou wat haar 5de boek vrygestel het met die naam: "My Naam Is Rut." Dit gaan oor die droogte, en met die inkomste help sy voer ens betaal.
1 Apr 2021 6AM 19 min

Kalaharistories - 'n Dankbaarheidsgesang Sonder Melodie

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "’n Dankbaarheidsgesang sonder melodie." Heerlike luistergenot vir vanmiddag.
31 Mar 2021 12PM 5 min

Charles van Onselen - Die Prys is Betaal

Charles van Onselen se tema vir die week is: Die prys is betaal uit ‭‭ROMEINE‬ ‭6:23‬ ‭AFR53‬‬ ‘Want die loon van die sonde is die dood, maar die GENADEGAWE van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.”
31 Mar 2021 12AM 6 min

André de Villiers - Wees 'n Wenner

Johann Els het 'n heerlike gesprek met André de Villiers oor 'n Jeug Dagstukkieboek met die naam Wees 'n Wenner! Jou race na geluk en meaning!
31 Mar 2021 12AM 15 min

Jou Getsemane Tydperk

Matt 26:40 sê: "Daarna kom Hy na die dissipels toe terug en kry hulle aan die slaap. Hy sê toe vir Petrus: “Kon julle nie eens een uur lank saam met My waak nie?" Toe Jesus Sy dissipels nodig gehad het, kon hulle nie eers wakker bly nie. Ken jy…
31 Mar 2021 12AM 4 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
31 Mar 2021 12AM 4 min
1760 – 1780