Cherene Short oor vroue en leierskap in Afrika

Loading player...
Johann Els gesels met Cherene Short oor hoe hulle ‘n span vroulike Studente van Suid Afrika tot by die ewenaar in Kenya vat, deur 7 lande, 10 000 km, 21 dae van 1 – 21 Julie om by elke universiteit in elke land vroue aan te moedig om hulle leierskap in ons vasteland op te neem.
6 Mar 2022 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler Ps 3 Vertroue ten spyte van alles

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 3 wat gaan oor vertroue in die Here ten spyte van alles.
29 Sep 10AM 4 min

Marie Joubert oor Youversion in Afrikaans

Johann Els gesels met Marie Joubert,’n Vennootskapsbestuurder by die YouVersion Suid-Afrika-tak, waar sy saam met kerke, bedienings, organisasies en inhoudsvennote werk om YouVersion se missie te bevorder: om mense aan te moedig en uit te daag om elke dag ’n intieme verhouding met God te soek.
22 Sep 10AM 8 min