Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1500 – 1520

Huweliksfokus: Kies God bo die wêreld

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Kies God bo die wêreld – uit Daniel 6:11
2 Aug 2022 5AM 4 min

Tema vir die Dag: Liefde ten spyte van

Wynand en Janine vra die vraag: Hoe bewys mens liefde aan iemand wat niks van jou hou nie?" na aanleiding van Efesiërs 5:2 AFR53: "en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as 'n gawe en offer aan God tot 'n lieflike…
2 Aug 2022 5AM 11 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die huwelik

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Pieter le Roux,’n Kliniese Verhoudingsterapeut oor die huwelik, en ons Romeine 1:20 hom.
1 Aug 2022 5AM 7 min

Jaco Strydom - God is altyd by jou

Ons motivering kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: God is altyd by jou uit Jesaja 41:10
1 Aug 2022 4AM 1 min

Listener Messages for the week

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
1 Aug 2022 2AM 19 min

Godsightings

Godsightings: You look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? Our listener tell their stories…
29 Jul 2022 3AM 18 min

Beatrice Lotter - My Broken Mug

Janine van Niekerk gesels met Beatrice Lotter oor haar boek "My Broken Mug” en ons vind uit wat het met haar gebeur om so ‘n boek voort te bring.
28 Jul 2022 7AM 20 min

Cjay - In my city

Janine is speaking to Cjay Jansen about his ministry these days from the stage to the streets in Jeffreysbay.
27 Jul 2022 5AM 21 min

Lynette Beer: Wat lê agter die oordeel?

Motiveringsspreker en outeur, Lynette Beer vra: “Wat lê agter die oordeel?" en verwys na Matt 7:1 - "MOENIE oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie."
26 Jul 2022 12AM 4 min

Huweliksfokus: Praat met Insig

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Praat met insig uit Job 18:2
25 Jul 2022 11PM 3 min

Jaco Strydom: Wat maak mens met pyn?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Wat maak jy met pyn?
25 Jul 2022 6AM 3 min

Romeine 1:20 - God openbaar deur die neus

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dr Ellenore Meyer verduidelik wat so interessant is omtrend jou reuksintuig en hoe die…
25 Jul 2022 5AM 6 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
25 Jul 2022 4AM 7 min

Godsightings

When people wonder whether God exists or whether He is good, it is the testimony of people who know Him, that sets the record straight. We call them Godsightings.
22 Jul 2022 2AM 12 min

Wimpie en Esmé Lubbe loop saam met Jesus

Janine gesels met Wimpie en Esmé Lubbe, wat ons klank gedoen het by die Deborah kamp. Dit is wanneer mens uitvind daar is mense wat minder praat en meer doen in die koninkryk.
21 Jul 2022 9AM 17 min

Andie Steele Smith - It's God's Breakthrough

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today his theme is: "It’s God’s Breakthrough" from both 1 Chronicles and 2 Samuel
21 Jul 2022 12AM 5 min
1500 – 1520