
Jaco Strydom: Wanneer God die slegte ten goede gebruik
--:--
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Hoe die Here die slegte goed laat uitwerk.”