
Rom 1:20 - God openbaar in die "Bartailed Godwit"
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die Bandstertgriet of in Engels die Bartailed Godwit, en jy sal nie glo hoe die Here hom aangepas het om so ver te kan vlieg nie.





