Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1640 – 1660

Huweliksfokus: Begin weer nuut

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle verduidelik uit Hosea 2:13 hoedat jou foute of apatie nie finaal is nie. Julle kan stop, bely, en julle huwelik van voor af herbelyn met God se Woord.
12 Apr 2022 5AM 4 min

Romeine 1:20 : God openbaar in die see-anemoon

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marinebioloog, Mariette Wheeler oor die see-anemoon, wat 60 tot 100…
11 Apr 2022 7AM 8 min

Your message to the world

1 Peter 3:5 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
11 Apr 2022 7AM 17 min

Nadine Tolman - Bekering en genesing

Janine gesels met Nadine Tolman van Krugersdorp. Sy was genees van epilepsie, selfhaat en depressie vandat sy drie jaar gelede tot bekering gekom het.
7 Apr 2022 3AM 20 min

Andie Steele Smith: God the Restorer

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he is talking about God the Restorer from Romans 3:23 - 24.
7 Apr 2022 12AM 5 min

Lynette Beer: Betoon genade

Lynette Beer verduidelik hoedat vryheid en vrede slegs die Here se manier gebeur, selfs al lyk Sy manier soveel meer onmoontlik. (Mat 5:44)
6 Apr 2022 4AM 5 min

Laat Ons Juig

Janine is chatting to the judges and contestants that took part in the stunning Gospel talent competition, Laat ons Juig, this past weekend, and Delano Jooste, who won, has the final say.
5 Apr 2022 11PM 31 min

Huweliksfokus: Praat en lewe reg

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle verduidelik dat ons reg moet praat en reg moet lewe, en vuil taal is een van daardie taai punte as dit kom by ons woorde.
5 Apr 2022 11PM 3 min

Andrew en Arina Doyle Street Showers

Andrew en Arina Doyle het hulle getuienis kom deel en ook hulle betrokkenheid by projek Street Shower en hoe dit werk . Jy kan hulle gerus kontak by 060 875 5015
5 Apr 2022 2AM 19 min

Romeine 1:20 - God openbaar deur 'n teleskoop

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met ruimtefisikus, Ruhann Steyn oor die James Webb teleskoop waarmee ons…
4 Apr 2022 10AM 7 min

Sermons heard this weekend

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
4 Apr 2022 10AM 8 min

Godsightings for the week

"Godsigtings" are important, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday living?
1 Apr 2022 3AM 15 min

Nelia Joubert: Deur dit alles sorg die Here

Janine gesels met Nelia Joubert. Sy is ‘n Pianis sowel as ‘n dieëtkundige wat al ‘n lang pad met die Here stap, en haar merkwaardige getuienis is vandag jou inspirasie.
31 Mar 2022 3AM 17 min

Huweliksfokus: Praat reg en lewe reg

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle verduidelik uit 1 Sam 2-3 en Ps 141:3 dat hoe ons lewe gemeet word aan Sy Woord.
29 Mar 2022 6AM 3 min

Pray for South Africa

1 Timothy 2:1-2 – “First of all, then, I urge that petitions, prayers, intercessions, and thanksgiving be offered for everyone — for kings and all those in authority— so that we may lead tranquil and quiet lives in all godliness and dignity. This is good and pleasing in the sight…
28 Mar 2022 3AM 21 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Silwer

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met goudsmit, Amouri van der Merwe, oor die wonder van silwer…
28 Mar 2022 12AM 8 min

Godsightings for the week

When we look back at the past week, intent on catching God out on His goodness, taking no good thing for granted, then we call our testimonies Godsightings, so that we can brag about how good our God is. Here they are:
25 Mar 2022 3AM 22 min

Die HELE Bybel gesprek

2 Tim 3:16-17 sê "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus." Janine gesels met Nelia Joubert (telefonies), Charlie Schmidt en 'n borrelende…
24 Mar 2022 3AM 19 min
1640 – 1660