Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1620 – 1640

Tema vir die dag: God se stem in Sy Woord

Wynand en Janine gesels oor hoe God met jou praat deur sy Woord uit JOHANNES 6:63 AFR53 Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe.
3 May 2022 3AM 8 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Watertrapper

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige Andrew Buitendach oor die skame Watertrapper, en wat die…
2 May 2022 6AM 8 min

Andie Steele Smith - Be Still

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he is talking about "Being still" obviously from Ps 46: 10.
27 Apr 2022 8AM 5 min

Huweliksfokus: Ek haat my werk, wat nou?

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vra vandag die vraag: Wat as ek my werk haat? en verwys na Ef 6:5 met die antwoord.
25 Apr 2022 11PM 4 min

Joel Smallbone of For King and Country

Janine is speaking to Joel Smallbone from For King and Country about the immeasurable privilege of not despising the day of small beginnings.
25 Apr 2022 6AM 17 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die digtheid van die atmosfeer

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met ruimtefisikus, Ruhann Steyn oor die digtheid van die atmosfeer en…
25 Apr 2022 6AM 9 min

Dr Julius Mbu Mengot on leadership

Janine is speaking to Dr Julius Mbu Mengot, Senior Pastor at Hope Baptist Church in Pretoria, and CEO of the Center for Leadership Excellence for African Nations - all about the heart of a leader.
25 Apr 2022 3AM 21 min

Sermon feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
25 Apr 2022 3AM 12 min

Godsightings

We can see our God and His love and faithfulness when no one else can, which is why our testimonies are the only way they can see what we see. We call them Godsightings and these are yours for this past week.
22 Apr 2022 3AM 19 min

Elsie Massyn getuienis

Janine gesels met Elsie Massyn – uit ons Bybelgesprek het ‘n kuier gevolg waar ons haar getuienis gehoor het. En hy moes net vertel kom!
21 Apr 2022 8AM 21 min

Andie Steele-Smith: a true brother

We kick off the programme with hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he is talking about true brothers from Prov. 17:17
21 Apr 2022 12AM 4 min

John Wessels: Missing Jesus?

Janine is speaking to Rev John Wessels about his fascinating book “Missing Jesus? Finding the Shepherd we lost.”
20 Apr 2022 4AM 19 min

Huweliksfokus: Beïnvloed jou verlede jou regtig?

Ons skop ons dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vra vandag die vraag: “Beïnvloed jou verlede regtig jou hede?” en verwys na Johannes 8:38 met die antwoord.
19 Apr 2022 12PM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Brulpadda

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurkundige Izak de Villiers, oor die massiewe Brulpadda en wat…
19 Apr 2022 12AM 9 min

Lynette Beer: Niemand is foutloos

Lynette Beer verduidelik hoedat die Here ons foute en al liefhet, maar nie ons foute liefhet nie. Sy verwys na Joh 14:6 en ook Es 34:16.
13 Apr 2022 8AM 5 min

Oakhill Music - Jesus Oorwinnaar

Janine is chatting to three members of Oakhill, a church in Durbanville. Rouchelle Liedemann, Luan Els and Steyn Louscher are telling us about their community, their music and their new song called “Jesus Oorwinnaar.”
13 Apr 2022 12AM 21 min
1620 – 1640