Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1600 – 1620

Lynette Beer: Kalmte gee outoriteit

Lynette Beer verduidelik hoe 'n kalmte, 'n stille vertroue in die Here, vir jou perspektief gee wat ander ook sal wil volg. (Fil 4:5-6)
18 May 2022 6AM 4 min

Hermann du Plessis: Lead with intent

Janine van Niekerk is speaking to Hermann du Plessis about his new book – Lead with Intent – about effectively using God’s principles in the marketplace.
18 May 2022 3AM 17 min

Huweliksfokus: My praat praat met my soos hy wil

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: My baas praat met my soos hy wil uit 1 Kor 10:31
17 May 2022 5AM 4 min

Romeine 1:20: God openbaar in die virus

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak De Villers- Louw oor die virus van alle…
16 May 2022 5AM 8 min

Jaco Strydom: Haan op die dak

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Haan op die dak uit 2 Kor 5:14.
16 May 2022 12AM 2 min

Vanessa Hattingh: Daar is soveel meer

Janine gesels met Vanessa Hattingh oor haar merkwaardige pad met die Here, haar hart om die jeug te aktiveer en soveel meer. Naweek bediening inligting @ Victoria - 076 983 1074
12 May 2022 4AM 21 min

Andie Steele-Smith - Do not worry

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he is encouraging you to not worry, based on Matthew 6:25 - 27
12 May 2022 12AM 5 min

Eleanor Lombard: Jy handle dit net

Janine gesels met Eleanor Lombard (al die pad uit Spanje) oor haar boek, “Jy handle dit net” en die hart agter haar woorde.
11 May 2022 3AM 18 min

Huweliksfokus: Ek is bang vir die toekoms

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Ek is bang vir die toekoms.
10 May 2022 4AM 4 min

Tema vir die Dag: Ewige Wedloop

Wynand en Janine gesels saam oor FILIPPENSE 3:14 AFR53 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
10 May 2022 3AM 8 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die vlinder

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak De Villers- Louw oor die skoenlapper en wat…
10 May 2022 12AM 8 min

Jaco Strydom: Die hartmasjien

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Die hartmasjien.
10 May 2022 12AM 2 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
9 May 2022 12PM 14 min

Godsightings for the week

Godsigtings is always a highlight in our lives on a Friday, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday…
6 May 2022 2AM 20 min

Andie Steel-Smith: a true legacy

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he is talking about "a true legacy" from Psalms 112:1-9.
5 May 2022 5AM 5 min

Nogsteeds in verwondering tien jaar later

Janine gesels met 3 uit die vier manne wat 10 jaar gelede in Sutherland 'n naweek gaan spandeer het, en daaruit die CD “In Verwondering” die lig laat sien het. Dis 2:30AM in Amerika, so Louis Brittz kon nie saamgesels nie, maar Neil Büchner, Retief Burger en Helmut Meijer staan…
5 May 2022 4AM 16 min
1600 – 1620