Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1580 – 1600

Elmar en Nadine Du Rand: Sendelinge in Japan

Nadine Du Rand en haar man Elmar is sendelinge in Japan. "Ons is alreeds 3jaar sendelinge daar. Ons werk saam met die sendings organisasie OMF. Beide ek en my man het teologiese studies voltooi en het beide sendingwerk gedoen saam met die Afrika Evangeliese Bond (Elmar) en ek het op…
7 Jun 2022 2AM 17 min

Huweliksfokus: Leef Sy waardestelsel in jou huwelik

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Leef Sy waardestelsel in jou huwelik uit Handelinge 5:29
6 Jun 2022 11PM 4 min

My message for SA

1 Peter 3:5 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
6 Jun 2022 4AM 11 min

Deon Furstenburg - God openbaar in die Kameelperd

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg deel die interessanthede rondom die Kameelperd en ons bedink wat die…
6 Jun 2022 3AM 6 min

Denis Jacobs

Software developer and Lay Pastor at Leeukop Prison for the last 9 years also founder of John Israel Ministries.org
6 Jun 2022 2AM 18 min

Jaco Strydom: Oorwin die kwaad met die goeie

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Oorwin die kwaad met die goeie.
6 Jun 2022 12AM 2 min

Godsightings for the week

Godsightings is when you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? Let's tell the world!
3 Jun 2022 2AM 11 min

Andie Steele-Smith: Be an encourager like Barnabas

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he is motivating you to be someone who replaces the courage others have lost, just like Barnabas did in Acts.
2 Jun 2022 9AM 5 min

Heleen Kelber: "SWEEP" gebedsinisiatief

Janine gesels met Heleen Kelber van Campus Crusade for Christ oor die SWEEP gebedsinisiatief in wat in Hatfield/ Brooklyn in Pretoria aan die gang is.
2 Jun 2022 3AM 16 min

Terry Gibbon breaks the world record

Janine is speaking to Terry Gibbon, who completed a challenge to do 2500+ sit-ups in one hour for fundraising and awareness for “Men of honour.” – that is 41 sit-ups per minute for 60 minutes…
1 Jun 2022 4AM 17 min

Tema vir die dag: Om vry te wees

Wynand en Janine gesels oor: Christus se opstanding waarborg ons vryheid! Hebr 2:14-15 AFR53 Aangesien die kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde manier deelagtig geword, sodat Hy deur die dood hom tot niet kon maak wat mag oor die dood het — dit…
31 May 2022 5AM 11 min

Huweliksfokus: Kwaadword is nie vir jou nie

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Kwaadword is nie vir jou nie uit Prediker 7:9 en Ef 4:26
31 May 2022 12AM 3 min

Jaco Strydom: Lig in die donker

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Lig in die donker.
30 May 2022 5AM 1 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck? Please tell…
30 May 2022 5AM 12 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Vyewesp

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met natuurwetenskaplike, Izak De Villers- Louw oor die vyewesp en wat…
30 May 2022 12AM 7 min

Godsigtings

Your "Godsightings" are when you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? Please tell us …
20 May 2022 3AM 8 min
1580 – 1600