Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1560 – 1580

Tema vir die dag: Beloftes aan God

Prediker 5:1 AFR53 Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou 'n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.
21 Jun 2022 3AM 9 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die seeskilpad

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Marinebioloog Mariette Wheeler vat ons vandag weer onder die see in en stel ons…
20 Jun 2022 7AM 8 min

My message to SA

1 Peter 3:15 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. So… if you could speak for 1 minute and be heard by everybody in the world, what is on your heart to share with the globe this morning?
20 Jun 2022 6AM 14 min

Huweliksfokus: Leef die groot opdrag

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Leef die groot opdrag uit Matt 28:19.
20 Jun 2022 12AM 4 min

Adin Walls Sings Hallelujah

Janine speaks to Adin Walls from George about his new worship song "Sing Halllujah" and about how to get your music out there to be heard.
16 Jun 2022 2AM 23 min

Skattejag - Jeugdag

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag.
16 Jun 2022 2AM 18 min

Godly Revolution - amper daar!

Janine gesels met Erich Posthumus oor Godly Revolution (wat terloops uitverkoop is) en oor hoe die kerke hulle eie digitale geleenthede kan huisves, hoe mens die "merch" kan aankoop en wat jy vir die laaste paar dae kan bid vir die geleentheid.
15 Jun 2022 4AM 18 min

Pastoor Henna Erasmus die trou pastoor - the I do guy

Ons gesels bietjie met Pastoor Henna Erasmus oor die huwelik as 'n instelling van GOD, Homself en die belangrikheid daarvan om ook die instelling te eerbiedig en heilig voor die Here te leef . Hy reis die land vol om huwelike te voltrek en 'n pad saam met voornemende paartjies…
14 Jun 2022 2AM 16 min

Sermon Feedback

Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
13 Jun 2022 2AM 15 min

Lynette Beer - Hoe om tevrede te wees

Lynette Beer verduidelik hoedat tevredenheid verseker nie afhang van jou omstandighede nie, soos Paulus vir ons duidelik in Filippense 4:11 ten toonstel.
13 Jun 2022 12AM 5 min

Huweliksfokus: Leef die groot gebod

Ons skop ons dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Leef die groot gebod uit Matt 22:37
13 Jun 2022 12AM 3 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die lae van die son

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Ruimtefisikus, Ruhann Steyn gee ons ‘n kykie in die lae van die son, en…
13 Jun 2022 12AM 8 min

Jaco Strydom: Wat is seën?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Wat is seën?
13 Jun 2022 12AM 2 min

Godsightings for the week

So many people believe God does not exist or if he does, He is not faithful. But our testimonies can not be refuted, and that is why we look back at the past week to recognise where God had been active in our lives with his provision, protection, healing, revelation…
10 Jun 2022 4AM 20 min

Susan Lombaard oor media en die gemeenskap

Janine gesels met Susan Lombaard van Maroela Media oor hoe Christelike media deesdae met ons gemeenskap in gesprek tree en bly, en die implikasie van hierdie interaksie op al die partye.
9 Jun 2022 4AM 20 min

Andie Steele Smith: How the Holy Spirit operates today

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he explains, according to the old and new testament, how the Holy Spirit operates in and through you to accomplish God's will.
9 Jun 2022 12AM 5 min

Vicky Kente Open Doors Persecution Sunday interview

Janine is speaking to Vicky Kente, spokesperson for Open Doors Southern Africa about celebrating Persecution Sunday on the 12th of June, as well as the Nigerian church attack that occurred over this past weekend.
8 Jun 2022 5AM 18 min

Lynette Beer; Hoe weet jy dis Sy stem?

Lynette Beer verduidelik hoe om te onderskei of dit wat hy hoor Sy stem is, en nie net joune of die duiwel nie. Sy gee 7 punte om te help.
8 Jun 2022 12AM 4 min

Tema vir die dag: Leer ons bid

Wynand en Janine gesels oor sleutels tot gebede wat beantwoord word uit: JAKOBUS 4:3 AFR53 Julle bid en julle ontvang nie, omdat julle verkeerd bid, om dit in julle welluste deur te bring.
7 Jun 2022 6AM 11 min
1560 – 1580