Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1540 – 1560

Godsightings for the week

For a Godsighting, you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour? Tell us ;-)
8 Jul 2022 4AM 18 min

Andie Steele-Smith: Our miraculous God

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he relates two more stunning testimonies about our wonderworking God. (Psalm‬ ‭90:16-17, Matthew‬ ‭5:9‬)
7 Jul 2022 11PM 4 min

Sean Feucht in South Africa

Janine van Niekerk is speaking to Sean Feucht who is in South Africa at the moment, about his music as well as his heart for practical Christianity that can actually make a difference in people’s lives.
7 Jul 2022 5AM 16 min

Arlene Pretorius Huldeblyk

Hierdie is n kort huldeblyk aan eertydse kollega en suster in Jesus Christus wat onlangs na n kort siekbed oorlede is deur n paar mense op wie se lewe haar getuienis n invloed gehad het Arlene jy sal sekerlik gemis word 1 Thess 5:23
5 Jul 2022 2AM 12 min

Huweliksfokus: Hoe moet ons "praat daaroor"?

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Hoe moet ons “praat daaroor” uit Job 37:20.
4 Jul 2022 11PM 3 min

Jaco Strydom: Jesus se droom vir Sy kerk

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Jesus se droom vir Sy kerk.
4 Jul 2022 5AM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Waterblommetjies

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Plantkundige Kobus Coetzee gesels vandag oor "waterblommetjies". Onthou jy nog die liedjie?
4 Jul 2022 4AM 8 min

Godsightings

Godsightings happen when you look back at the past week to catch God out on His goodness. Where did you see God in action? Protection, healing, provision, revelation, His sense of humour?
1 Jul 2022 3AM 20 min

Andie Steele-Smith: Just turn up

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he encourages us to "just turn up" and see what God can do. Ps 77:12 - 15
30 Jun 2022 5AM 5 min

Sarah Ferguson's One Ocean Swim

Janine is chatting to Sarah Ferguson about swimming for the glory of God and for pollution-free oceans. So far she has completed 760m of her 1500km “One Ocean Swim” from Durban to Cape Town for this cause… info@breatheconservation.org
29 Jun 2022 4AM 18 min

Huweliksfokus: Wysheid in die huwelik

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: Wysheid in die huwelik want die vrees van die Here is die begin van alle wysheid.
29 Jun 2022 12AM 4 min

Sermon Feedback

Sermon Feedback: Hebr. 10:25 instructs Christians to never neglect the fellowship of the saints, both for worship and for instruction. So, we believe as a Christian, you had attended a church this past weekend, and had received a sermon. Of that whole sermon, what is the one point that stuck?
27 Jun 2022 4AM 11 min

Jaco Strydom: Die kuns om te laat gaan

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: Die kuns om te laat gaan.
27 Jun 2022 12AM 2 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Albatros

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkenner Andrew Buitendach oor die Albatros en hoe die Here…
27 Jun 2022 12AM 8 min

Gideon Swart hardloop 75km teen mensehandel

Janine gesels met Gideon Swart oor die 75 km Maxirace trailrun wat hy spesifiek doen om bewustheid te skep vir mensehandel, in samewerking met Brave to Love. Sy kontaknommer is 060 304 5390 en Brave to Love het 'n FB page en website as jy betrokke wil raak.
23 Jun 2022 5AM 19 min

Fransien Scott builds kingdom in Portugal

Janine is speaking to Fransien Scott about her journeys in Europe, her women's ministry and her new song "Koninkryk van Beton" that she is releasing all currently.
22 Jun 2022 4AM 14 min

Andie Steele-Smith: Extraordinary forgiveness

Hope and inspiration by Andie Steele-Smith, also known as the gang pastor. Today he relates the story of "Peter" who can love much because he has been forgiven much. (Rom 8:1-2)
22 Jun 2022 12AM 4 min

Lynette Beer: wat werklik saakmaak

Lynette Beer verduidelik hoedat mens mooi moet besin oor wat werklik saakmaak in hierdie lewe, sodat jy nie tyd mors op dit wat jou kosbare tyd steel nie. SPREUKE 14:12 AFR53 Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood.
21 Jun 2022 12PM 4 min
1540 – 1560