PassieVol Paasfees produksie

Loading player...
PassieVol is ʼn unieke Paasfees produksie waar musiek, lofprysing en aanbidding saamgeweef word in ‘n geloofservaring soos min …
Janine gesels met Willem Badenhorst Geestelike Leier by Moreleta Kerk, Venessa Schoeman van Voelgoed Media en Renier Keyser die regisseur van PassieVol oor hierdie uitmuntende produksie.
23 Mar 2023 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Sonsverduistering

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Ruimtefisikus, Dr Ruhann Steyn, die boodskap wat die Here in vanmiddag…
17 Feb 12AM 4 min

Dr Chuck Day - Peace in Marriage

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 Cor 7:15 about being called in peace (shalom) and wholeness in our marriage.
16 Feb 12AM 4 min