Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,209 Episodes
1680 – 1700

Pray for Vladimir Putin

Because of the whole Russia/ Ukraine invasion crisis, we pray directly for President Vladimir Putin today. Not against him, but for him, his salvation, for wisdom, for Godly input into his life.
9 Mar 2022 4AM 27 min

Your message for SA

1 Peter 3:5 says we need to always be ready to tell others the reason for our hope. Our relationship with the Lord is that reason, and out of it flows His thoughts into our lives. So out of that fountain, what is on your heart to share with South…
7 Mar 2022 11PM 13 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die ui

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met plantkundige, Kobus Coetzee, oor die eienskappe van die ui en…
7 Mar 2022 5AM 9 min

Huweliksfokus: Liefde vir 'n lewenslange huwelik

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en verduidelik uit 1 Joh 4:7 hoe liefde lyk wat 'n lewenslange huwelik dra.
6 Mar 2022 11PM 3 min

Godsightings for the week

Let's celebrate our Godsightings for the week to recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His love and faithfulness in your everyday living.
4 Mar 2022 1AM 25 min

Tabernakel replika in Pretoria

Janine gesels met Roelf Craig en Pierre Swart oor die replika van die tabernakel wat hulle in Pretoria opgerig het vir almal om te kom geniet. Soek net tabernakel.co.za ;-)
3 Mar 2022 3AM 20 min

Michele Potgieter oor Oekraïene

Janine gesels met Michele Potgieter. Sy is ‘n sendeling wat terug is Oekraïene toe, nadat haar man Oktober oorlede is aan Covid. Sy was letterlik 2/3 weke terug toe die oorlog uitbreek, so ons hoor by haar wat sy sien en ervaar daar op die oomblik.
2 Mar 2022 2AM 18 min

Huweliksfokus: Die invloed van mag en beheer

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en verduidelik uit Amos 3:3 hoedat eenheid moeilik is as een maat die ander wil beheer.
1 Mar 2022 11AM 4 min

Radiokansel Golfdag

Wynand gesels met Dwain van Rensburg oor Radiokansel se Golfdag wat binnekort plaasvind.
1 Mar 2022 4AM 9 min

Ds Cassie Carstens vanuit die Wes Kaap

Wynand gesels met Ds Cassie Carstens oor die roeping op sy lewe, sy getuienis en sy passie vir die kerk en 'n vaderlose generasie wat smag na leiding en rigting
1 Mar 2022 1AM 18 min

Romeine 1:20 - God openaar in die Selakant

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marine bioloog, Mariëtte Wheeler oor die Selakant - nog ‘n…
28 Feb 2022 3AM 8 min

Godsightings for the week

Godsigtings are important, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday living?
25 Feb 2022 3AM 26 min

Marésa van der Walt: Sending in Thailand

Janine gesels met Marésa van der Walt oor haar en haar man, Hector, se twee jaar in Thailand en hoe die lewe terug in SA aangaan na so ‘n dramatiese ervaring.
24 Feb 2022 4AM 14 min

Lynette Beer: Vredemakers

Lynette Beer haal Matt 5:9 aan om te gesels oor hoe belangrik dit is vir 'n Christen om 'n vredemaker te wees.
23 Feb 2022 4AM 5 min

Ernie en Hanlie Amos

Janine gesels met Ernie Amos en sy vrou oor hulle pad met die Here deur al die lewenskinkels en -kabels. Kontakbesonderhede: Ernieamos@gmail.com
23 Feb 2022 4AM 17 min

Huweliksfokus: vroue en hulle emosies

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en verduidelik uit 1 Pet 5:7, hoedat ‘n vrou op die Here moet staatmaak, eerder as om haarself (en haar gesin) te laat onderkry deur haar emosies.
22 Feb 2022 3AM 3 min

Tema vir die dag: Het ek Jesus lief?

Janine verduidelik aan die hand van Mattheus 25:40 hoedat elke gedagte, woord, aksie en besluit in ons lewens elke dag die vraag beantwoord: "Het ek Jesus lief?"
22 Feb 2022 3AM 10 min
1680 – 1700