Hendrik en Martelize du Preez se lang genesingspad

Loading player...
Janine gesels met Hendrik en Martelize du Preez oor hoe die Here haar oornag genees het na sewe jaar se stryd met haar gesondheid, en die effek wat dit op almal om haar gehad het.
10 Nov 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die Sonsverduistering

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Ruimtefisikus, Dr Ruhann Steyn, die boodskap wat die Here in vanmiddag…
17 Feb 12AM 4 min

Dr Chuck Day - Peace in Marriage

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 Cor 7:15 about being called in peace (shalom) and wholeness in our marriage.
16 Feb 12AM 4 min