Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1720 – 1740

Your message for this week

We hope you are spending time with Jesus, because in His presence, in His Word and amongst His people you will always find living water to share. If you have something to share this morning with the body of Christ, we give you the platform.
7 Feb 2022 8AM 13 min

Romeine 1:20 - God openbaar in water

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met metalurgiese ingenieur, Jean Ferreira, oor die geheimenisse van iets wat…
6 Feb 2022 11PM 8 min

Godsightings

Every Friday we look back at the past week, giving God the glory for every good thing He has done in our lives the past seven days. We call them Godsightings.
4 Feb 2022 2AM 14 min

Andie Steele-Smith: True transformation

Andie Steele-Smith is also known as the gang pastor and he is living true transformation and the lack of it in his ministry in the Cape, every day. He sees true transformation all over the Bible, and wishes to share about that.
3 Feb 2022 4AM 5 min

Ysterbidder Gideon Swart

Janine gesels met Ysterman, Gideon Swart, oor sy pad na die wedloop toe, en die interessante ewigheids-kinkel-in-die-kabel wat nou deel van sy voorbereiding geword het.
3 Feb 2022 4AM 18 min

Huweliksfokus: Manne as dienaar-leier

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle vra vandag vir die manne of hulle bereid is om dienaar-leiers in die huis te wees?
1 Feb 2022 3AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in goud

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met goudsmit, Amouri van der Merwe, oor die wonder van goud…
31 Jan 2022 3AM 8 min

Sermons heard this weekend

Hope you are back in church now that church is accessible, and that you have received a great message to go and live this week. These are the highlights in those sermons that our listeners received, that stuck.
31 Jan 2022 2AM 18 min

Godsightings for the week

Our Godsigtings are very special to us, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday living?
28 Jan 2022 2AM 16 min

Lynette Leibach - World Watch List 2022

Janine is speaking to Lynette Leibach, Executive director of Open Doors Southern Africa, about the new World Watch List 2022, as well as the opportunity to volunteer at the organisation.
27 Jan 2022 3AM 19 min

Lynette Beer: Die rowwe seisoen

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Matt 14 hoedat dit nie saak maak wie se skuld die storm is nie, die Here die een is wat jou veilig en sterker daardeur bring.
26 Jan 2022 5AM 4 min

Huweliksfokus: Raad vir Vrouwees in 2022

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en veral Karen gee vandag raad aan die skoner geslag in die huis, soos die nuwe jaar afskop.
25 Jan 2022 2AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Klein Dobbertjie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel ons voëlkundige, Andrew Buitendach ons omtrend die uiters interessante Klein Dobbertjie en…
24 Jan 2022 2AM 8 min

Godsightings for the week

When we look back at one week with the express intention of catching God out on His goodness by taking no good thing for granted, then we find a lot of stories to tell. We call them Godsightings and our listeners had MANY!
21 Jan 2022 4AM 28 min

Alwyn Uys se hoofpad Ysterman toe

Janine gesels met Alwyn Uys. Hy was in ‘n massiewe motorongeluk en dit het baie genade en wonderwerke gevat vir hom om vandag (rolstoel en al) ‘n ysterman atleet te wees. Hy vertel vandag sy storie.
20 Jan 2022 5AM 19 min
1720 – 1740