Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1740 – 1760

Lynette Beer - Woordvoorstelle

Lynette Beer help ons om die nuwe jaar susesvol aan te pak met 'n paar voorstelle uit die Woord (Pred 18:13, Ps 37:23, Spr 18:15, Spr 12:15 en Ps 25)
19 Jan 2022 5AM 5 min

Nyasha Piyo

Nyasha Piyo is a talented introvert who gave his life away to serve others with his music.
19 Jan 2022 3AM 18 min

Tema vir die dag: Hoe 'n mens tug ontvang.

Die Woord vermaan ons om sagmoedig te wees, want tug lei na wysheid en seën. So Wynand en Janine gesels baie eerlik oor hoe moeilik, maar ook hoe nodig dit is.
18 Jan 2022 2AM 9 min

Huweliksfokus: Raad vir manne 2022

Ons skop die dag af met die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle gee vandag raad aan die konings, priesters en profete in die huis, soos die nuwe jaar afskop.
18 Jan 2022 2AM 3 min

Sermon Feedback from listeners

Every second Monday we ask our listeners to tell us what they had heard in church, to relate the one point out of the whole sermon that had stuck with them and had challenged them. They send in their voice notes, and here is what we got this week.
17 Jan 2022 3AM 9 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Gesiggieskulp/ Pansy Shell

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Mariette Wheeler ons oor die pragtige Gesiggieskulp/ Pansy Shell.
16 Jan 2022 11PM 8 min

Godsightings for the week

Godsigtings is always a highlight in our lives on a Friday, as it gives us the opportunity to look back at this past week (and holiday), and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in…
14 Jan 2022 1AM 21 min

Andie Steele-Smith: Seasons

Andie Steele-Smith is known as the gang pastor and he speaks on Ecclesiastes 3:1-8, and how God's seasons are meaningful and perfect.
13 Jan 2022 5AM 5 min

Johan Koornhof - There and back again

Janine gesels met Johan Koornhof. Hy was in die intensiewe eenheid sonder asem, en het nie gedink hy stap ooit weer daar uit nie. Maar hy was nie alleen nie, en vandag wil hy oor die Jesus se goedheid getuig.
13 Jan 2022 3AM 22 min

Lynette Beer - Verander jy eers

Lynette Beer verduidelik n.a.v. Jeremia 29:11 hoedat die Here goeie planne vir jou het, maar hoe jou eie houding dalk in die pad daarvan kan kom.
12 Jan 2022 4AM 4 min

Alec Averinos from almightywarrior.me

Janine is speaking to Alec Averinos from almightywarrior.me about his own testimony, his holistic focus on fitness and where Jesus fits into all of it.
12 Jan 2022 4AM 21 min

Huweliksfokus: Vertroue

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Vertroue."
11 Jan 2022 2AM 4 min

Tema vir die dag: Want ons kan mos sien

Volgens Romeine 1:20 kan ons die Here se onsigbare dinge, Sy Goddelikheid, Sy krag en Sy karakter duidelik sien in dit wat Hy geskape het, maar volgens 2 Kor 4:3-4 is dit net Christene wat die Here so kan sien, nie die wat verlore gaan nie, en Luk 4:18 sê…
11 Jan 2022 2AM 10 min

Andie Steele-Smith: He makes all things new

Otherwise known as the gangpastor, Andie Steele-Smith looks forward to 2022 based on Isaiah 43:18-21 “Forget the former things; do not dwell on the past. See, I am doing a new thing! Now it springs up; do you not perceive it? I am making a way in the wilderness and…
6 Jan 2022 3AM 5 min

Huweliksfokus - Versoekings

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Versoekings."
4 Jan 2022 5AM 4 min

Tema vir die dag: Wat gaan tel voor Sy troon?

Janine gesels oor die vraag: "As elke liewe Christen voor Jesus sal staan om beloon te word, wat tel dan? Wat is Sy kriteria wanneer Hy jou lewe beoordeel en oor jou rol in Sy ewigheid besluit?"
4 Jan 2022 5AM 10 min

Godsightings for the week

Godsigtings is always a highlight in our lives on a Friday, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday…
10 Dec 2021 2AM 15 min

Lynette Beer - kom asb daaroor

Lynette Beer gaan haal haar punt vandag in Romeine 8:28, om te verduidelik hoe ons nooit vorentoe sal kan beweeg, as ons weier om die verlede te laat gaan nie.
9 Dec 2021 3AM 5 min

Lukie en Brenda Carelsen - Comrades getuienis

Toe Luke (toe 6) die aand voor Comrades bid dat sy ma sy pa sal wen, en 'n trofee ook nog sal verower, het Lukie en Brenda net in die stilligheid gelag, want dit was plein onmoontlik…
9 Dec 2021 3AM 19 min
1740 – 1760