Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1760 – 1780

Huweliksfokus: Die tong

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle hanteer vandag ‘n tema wat baie huwelike persoonlik ken: “Die tong.”
7 Dec 2021 7AM 4 min

Tema vir die dag: Jou visie

‘n Nuwe visie verander die status quo Hand 10:3-4 AFR53 Hoe jou visie met die Here s'n strook, is baie belangrik…
7 Dec 2021 6AM 10 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die Jan Frederik

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel voëlkenner, Andrew Buitendach ons van die Jan Frederik en sy dinge.
6 Dec 2021 7AM 8 min

Godsightings for the week

"Godsigtings" gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday living.
3 Dec 2021 2AM 13 min

KwaSizabantu Sending & Aquelle se storie

Janine gesels met Suzelle Stegen (Bemarkingsbestuurder) en Dr Albu van Eeden (Beheerliggaam Raadslid) van KwaSizabantu Sending & Aquelle. Aqualle as projek is amper soos Paulus en sy tentmakerskap wat sy bediening en sy medewerkers ondersteun het met sy inkomste. So ons soek die storie agter die storie vanoggend.
2 Dec 2021 3AM 21 min

Andie Steele-Smith: Pressing on

Andie Steel Smith is also known as the gangpastor, and at the end of this difficult year, his message is all about pressing on from Philippians 3:14
2 Dec 2021 2AM 5 min

Radio Kaapse Kansel word NEGE!

Janine vier saam met Kosie Burger en Wanda Bam, Radio Kaapsekansel se 9de verjaarsdag, en ons vind uit wat dit vat om ‘n splinternuwe stasie van die grond af te kry.
1 Dec 2021 5AM 22 min

Lynette Beer - Die Abigail in jou lewe

Lynette Beer verduidelik aan die hand van 1 Sam 25 hoedat Abigail David verhoed het om 'n verkeerde besluit te neem, en hoedat elkeen van ons so iemand in ons lewens nodig het.
1 Dec 2021 3AM 5 min

Huweliksfokus - Versoekings

Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus hanteer vandag "Versoekings in die huwelik" uit Jakobus 1:2
29 Nov 2021 11PM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in Albumien

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel verpleegspesialis, Izelle Loots ons van 'n proteïen met die naam, Albumien, en…
29 Nov 2021 11PM 7 min

Cum Laude Wetenskapakademie

Janine gesels met Dahleen Enslin, stigter en hoof tutor van Cum Laude Wetenskapakademie, oor wat hulle bied en hoekom hulle so uniek is.
23 Nov 2021 5AM 6 min

Visiothon: Sarie Botha

Janine gesels met een van ons luisteraars, Sarie Botha, oor hoe sy Radiokansel begin luister het, en wat Christelike Radio vir haar beteken in haar lewe.
23 Nov 2021 2AM 9 min

God-lessons from our listeners

Today we want to learn from you… yourself! What do you have on your heart. What have you been reading in the Word, or lesson that you are leaning in your own life, something that has touched your heart on a personal level. This is not someone else’s sermon, this…
22 Nov 2021 3AM 12 min

Godsightings for the week

"Godsigtings" gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday living…
19 Nov 2021 2AM 14 min
1760 – 1780