Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1780 – 1800

Willem Botha #Jydinkjykenmy

Janine gesels met Willem Botha wat aan ‘n veldtog deelgeneem het, genaamd #Jydinkjykenmy, oor die skade wat afbrekende woorde aan ander kan berokken.
18 Nov 2021 4AM 20 min

Grant Handley - Encounter Weekends

Janine is speaking to Grant Handley about his own testimony and the Encounter weekends they have been doing in Jeffreys bay.
17 Nov 2021 2AM 21 min

Tema vir die dag: oor vas

Wynand en Janine gesels oor die hoe en wanneer van vas in 'n Christen se lewe - en hier is ook die link na 40 skifte oor vas, vir jou om dit self ook te gaan navors in die Bybel. www.biblestudytools.com/topical-verses/bible-verses-about-fasting/
16 Nov 2021 5AM 11 min

ABBO Dr Johan Ellof

Wynand gesels met Dr Johan Ellof oor ABBO se werksaamhede en hulle aanlyn beradings kurssuse wat hulle vir 2022 aanbied met hulle kontak besonderhede wat aan die einde van die program verskaf word
16 Nov 2021 1AM 17 min

Huweliksfokus - voel ek beter as ek vergewe het?

Vandag skyn ons weer die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle vra vandag of mens dan beter voel nadat jy jou maat vergewe het?
15 Nov 2021 11PM 4 min

Romeine 1:20 - Frakture

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel verpleegspesialis, Izelle Loots van die Here se proses om ‘n fraktuur te…
15 Nov 2021 2AM 8 min

Sermon feedback for the week

Today we learn from one another again. Hopefully you attended church and received a message from the sermon your pastor preached over the weekend. So please tell is the one point that stuck, the one that challenged you personally, so we can be challenged too
15 Nov 2021 2AM 12 min

Godsightings for the week

"Godsigtings" gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday living.
12 Nov 2021 1AM 15 min

Skattejag vir die dag

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag.
11 Nov 2021 5AM 21 min

Yorke Rodda - recyclers rock

Janine is speaking to Yorke Rodda, who has a ministry amongst the recyclers that you see walking along the road, with those self-made trolleys stacked with huge bags of rubbish.
10 Nov 2021 2AM 21 min

Lynette Beer - Jou pêrels

Lynette Beer verduidelik Spreuke 27:17 se yster-slyp-yster waarheid, hoedat dit 'n irritasie vat om 'n pêrel, en jou pêrel ook, te vorm.
10 Nov 2021 2AM 4 min

Tema vir die dag: Nuwe rigting

Wynand en Janine gesels oor hoe die Here jou nuwe rigting gee uit 1 Konings 19:15 AFR53 Maar die HERE sê vir hom: Gaan terug op jou pad na die woestyn van Damaskus, en gaan heen en salf Hásael as koning oor Aram.
9 Nov 2021 2AM 10 min

Ds Willem Bardenhorst en Ds Nico Van Wyk oor EE3 evangelisasie in SA

Wat is die primêre doel van EE SA (Evangelism Explosion South Africa)?. 2. Watter impak het EE SA in die verlede gehad in SA?. 3. Watter opleidings produkte is beskikbaar in Suid Afrika?. 4. Hoekom is julle so opgewonde oor die Hoop vir Kinders opleiding? 4. Wat is julle nuwe…
9 Nov 2021 2AM 20 min

Huweliksfokus - hanteer emosionele bomme

Ons skop die dag af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag emosionele bomme d.m.v. Psalm 73:21.
8 Nov 2021 11PM 3 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die wolf

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel natuurkundige, Deon Furstenburg, ons meer oor wolwe en hoe die Here Sy…
8 Nov 2021 9AM 8 min

Jesus revealed to us

Each one of us sees a different part of God because of our challenges and our breakthroughs in our lives currently, and also based on where we are in the Word right now… and that will be the part of His character that you are most aware of at this…
8 Nov 2021 4AM 15 min

Godsightings for the week

Godsigtings is always a highlight in our lives on a Friday, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s hand in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His leading, His heart in your everyday…
5 Nov 2021 3AM 11 min

Andie Steele Smith - Standing firm

Andie Steele Smith encourages us to live in the blessing of standing firm, referring to those who had to do just that in 2 Cron 20:20- 25.
4 Nov 2021 4AM 5 min

Elize-Marie Müller - Who am I?

Janine gesels vanoggend met Elize-Marie Müller oor haar nuwe boek – "Who Am I" en hoe sy by hierdie tema in haar eie lewe uitgekom het. Kontakbesonderhede: 076 526 5251
4 Nov 2021 3AM 18 min
1780 – 1800