Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1800 – 1820

Skattejag vir die week

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag.
4 Nov 2021 3AM 12 min

Lynette Beer - Maak jou wêreld kleiner

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Spreuke 23:7 hoedat dit help om eers te fokus op die onmiddelike uitdaging, eerder as op al die probleme op een slag.
3 Nov 2021 4AM 4 min

Sugnet Splice het 'n groot hart vir die Here en mense

Janine gesels met ‘n baie dinamiese dame met die naam Sugnet Cornelius… of beter bekend as Sugnet Splice op haar FB blog. Sy inspireer graag ander en haar pad met Jesus is ‘n heerlike getuienis om vandag te deel.
3 Nov 2021 3AM 21 min

Tema vir die dag: Hoe soek mens jou antwoorde in die Bybel?

As JOHANNES 14:26 waar is... maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. Dan is Jesus se inspraak die antwoord. Maar ons moet prakties weet hoe om…
2 Nov 2021 4AM 8 min

Romeine 1:20 - God openbaar in alleen planete

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel ruimtefisikus, Ruhann Steyn ons meer oor alleen planete (rogue planets), en hoe…
1 Nov 2021 11PM 9 min

Godsightings for the week

As always on a Friday we celebrate the week’s Godsightings. You look back at the past week and recognise the hand of God in your life. His protection, His healing, provision, His sense of humour, anything you see, you relay as your testimony to His honour.
29 Oct 2021 3AM 8 min

Julita Kok - My Life Song

Janine gesels met Julita Kok or haar nuwe boek, My Life Song. Hierdie vrou het al baie avonture saam met die Here beleef, so ons vertel so veel as wat ons kan in die kort tyd tot ons beskikking.
28 Oct 2021 6AM 18 min

Andie Steele Smith - Relationships

Andie Steele Smith (also known as the gang pastor), talks about the strategic importance of relationships in the Kingdom. He refers to John 3:16, 1 Pet 4:8, Prov 13;20 and Gal 5:22 - 23 to illustrate the point.
28 Oct 2021 4AM 5 min

Lynette Beer - Vra vir Hulp

Jesaja 30:18 sê dat die Here ongeduldig daarop wag om ons genadig te wees, Hy verhef Hom om Hom oor ons te ontferm. So ons mag maar vir Sy hulp vra om deur onmoontlike goed te kom.
27 Oct 2021 4AM 4 min

Alfred and Leonie Smith - English in India

Janine is chatting to Alfred en Leonie Smith who offer English lessons in India to the Tibetan people. And they visit us today with a Kingdom opportunity to speak English to their friends…
27 Oct 2021 4AM 18 min

Huweliksfokus - Jesus is die weg

Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hulle deel vandag rondom die feit dat Jesus die enigste weg is vir 'n huwelik - uit Johannes 14:6
26 Oct 2021 5AM 4 min

Tema vir die dag: Mens beplan God beskik

Wynand en Janine verduidelik hoe mens ag moet slaan op die Here se leiding as jy Sy seen soek op jou lewe, en daar nie reseppies is vir daardie leiding nie.
26 Oct 2021 4AM 9 min

Romeine 1:20 - God in die bloublasie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Mariette Wheeler ons oor die Bloublasie, en hoe die fassinerende seediertjie die…
26 Oct 2021 12AM 7 min

Godsightings for the week

As always on a Friday we celebrate the week’s Godsightings. You look back at the past week and recognise the hand of God in your life. His protection, His healing, provision, His sense of humour, anything you see, you relay as your testimony to His honour.
22 Oct 2021 3AM 23 min

Andie Steele Smith: Gender-based violence

Andie Steele Smith talks about how our silence is screaming, and how, by not acting, we are acting on behalf of gender based violence. Isaiah 1:17 and Ps 68:5 also gives us God's opinion on this.
21 Oct 2021 6AM 5 min

Magda Deysel - Sakdoekbediening

Janine gesels vanoggend met Magda Deysel oor die sakdoekbediening wat sy voortgesit het na haar man (Johan) se afsterwe, en die hele getuienis daaragter.
21 Oct 2021 3AM 17 min

Kobus Pretorius - Mighty Men Lowveld

Janine gesels met Kobus Pretorius, want die Mighty Men konferensies kan uiteindelik weer aan die gang kom, en hulle spring sommer dadelik weg met die Lowveld Mighty Men 29 – 31 Oktober by Blue Moon naby Nelspruit (082 494 4319)
20 Oct 2021 5AM 20 min

Lynette Beer - Bestuur jou brein

Psalm 1:2-3 verduidelik hoe negatiewe gedagtes ons kan breek, maar hoe iemand wat die Here en Sy dinge dag en nag oordink, soos 'n boom sal wees wat by waterstrome geplant is.
20 Oct 2021 4AM 5 min
1800 – 1820