Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1820 – 1840

Sendeling Mareesa Maree - Vriend van die Boer

Wynand gesels met 'n sendeling van Moreletapark gemeente oor hulle uitreik na boere in die droogte geteisterde Noordkaap plekke soos Kliprand, Brandvlei, Kennardt en Williston; waar dit 9 jaar laas gereën het. Mareesa Maree het Boere daar te bemoedig met die Woord uit Jesaja 35 :1-10
19 Oct 2021 2AM 20 min

Romeine 1:20 - God openbaar in ouerskap

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Verhoudingsdeskundige, Pieter le Roux ons van die verhouding tussen 'n ouer en…
18 Oct 2021 4AM 10 min

Cause for Justice and the voice of the unborn baby

Wynand is speaking to Liesl Pretorius and Stefanie Kotze from Cause for Justice, about the voice of the unborn baby vs Minister of Home affairs and the findings of the Hight Court. The case is now going to the Constitutional Court. They can be contacted at cause4justice.org.za or 074 355…
18 Oct 2021 2AM 16 min

Godsightings

We want to honour your Godsightings for the week. If you have seen God in action in your life this past week, let's tell the world how faithful our God is.
15 Oct 2021 3AM 13 min

Andie Steele-Smith: Regeneration

Andie Steele Smith, otherwise known as the gang pastor, is sharing around the theme “regeneration” (in other words to grow or to renew) from Lamentations 3:22-24
14 Oct 2021 11PM 4 min

Nedene Genis - Pêrelwaarde Identiteit

Janine gesels vanoggend met Nedene Genis oor hulle gesin se getuienis, haar vrouebediening, en ook hoe mense se name ‘n invloed op hulle lewens het.
14 Oct 2021 3AM 22 min

Listeners in studio: Paul Pearce

Everything from traffic reports to discussions and prayers... Paul Pearce always takes part and that is why we know his voice so well here at Radio Pulpit. But today we wanted to get to know his heart too.
13 Oct 2021 3AM 19 min

Lynette Beer - Bid Groter

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Jakobus 4:2 hoedat ons gebede moet aanpas by die Here wat ons dien... en baie groter kan word!
13 Oct 2021 12AM 4 min

Huweliksfokus - Emosionele Kommunikasie

Ons skop ons die dag af met ‘n inset oor huwelike met huweliks aktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus. Hulle hanteer vandag die belangrikheid van emosionele kommunikasie in die huwelik.
12 Oct 2021 12AM 4 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Bloublasie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons die wonder van 'n bloublasie uit die oogpunt van natuurkundige…
11 Oct 2021 6AM 7 min

Steve Stavs - Fasting 1

Africa's Pro-biohacker, Steve Stavs, explains from the Word (Luke 4:1) what fasting is and why we fast.
10 Oct 2021 11AM 5 min

Godsightings for the week

Godsigtings is always a highlight in our lives on a Friday, as it gives us the opportunity to look back at this past week, and recognise God’s work in our lives. Where have you seen Him in action? His provision, healing, His protection, His revelation, His heart in your everyday…
8 Oct 2021 2AM 11 min

Skattejag vir die week

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag.
8 Oct 2021 2AM 17 min

Ben en Elmé Churr gesels

Janine gesels vanoggend met ‘n paartjie wat sy by Carpe Diem se 25ste verjaarsdag ontmoet het. ‘n Hoogs swanger Elmé Churr sing en Ben, haar man, is in besigheid, maar hulle liefde vir mekaar en vir die Here is opmerklik. So ons leer die twee bietjie ken vandag.
7 Oct 2021 4AM 21 min

Lynette Beer - Die Here loop jou vooruit

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Spreuke 3:6 hoedat die Here jou vooruitloop om jou paaie gelyk te maak, wanneer jy Hom daarvoor vertrou. "Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak."
6 Oct 2021 5AM 4 min

Tema vir die Dag - Soek vrede

Wnand en Janine gesels oor 'Vrede' - ten spyte van omstandighede. JOHANNES 14:27 AFR53 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.
5 Oct 2021 3AM 13 min
1820 – 1840