Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1840 – 1860

Romeine 1:20 - God openbaar in die hart

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met verpleegdeskundige, Izelle Loots oor die wonder van jou hart en…
4 Oct 2021 6AM 8 min

Pray for the local government elections

Today we pray for the local government elections. People are actually dying, a lot is happening in the dark, that needs to come to the light, and God is the one who puts people in government. Let’s pray for the local government that needs to be elected for the process…
4 Oct 2021 6AM 11 min

Godsightings for the week

Once again we look back at the past week, looking for our Godsightings. Where did you see God in action, his faithfulness, love, provision, protection, healing, revelation?
1 Oct 2021 2AM 11 min

Steve Stavs - Move with God

Biohacker Steve Stavs explains how movement only enhances your ability fulfil your Godly purpose in life.
1 Oct 2021 12AM 5 min

Luzelle van Zyl - Whatsapp tienerbediening

Janine gesels met ‘n pragtige dame wat eenvoudig die olie wat in haar kruik was gebruik het vir koninkryk. Haar naam is Luzelle van Zyl en sy het ‘n whatsapp groep begin vir tienermeisies, om hulle te inspireer, maar ook sommer net te gesels.
30 Sep 2021 4AM 21 min

Lynette Beer: 'n Nuwe visie

Lynette Beer verduidelik aan die hand van 1 Johannes 2:6 hoe 'n nuwe visie... Sy visie... jou hele perspektief en selfs wie jy is kan verander.
29 Sep 2021 4AM 4 min

Loop saam met my kamp Zoom onderhoud

Janine en die Krone kuier saam oor die Loop Saam met My kamp by die Joy Unspeakable kampgronde naby die Roodeplaat dam, 15 – 17 Oktober. Die tema hierdie jaar is “Die Woord is ‘n lig vir my pad” en al sou mens dink dis mos vanselfsprekend, is dit duidelik…
28 Sep 2021 2PM 23 min

Huweliksfokus - Behoeftes in die huwelik

Ons skop af met ‘n inset oor huwelike met huweliksaktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus. Hulle verduidelik watter behoeftes daar alles in die huwelik is wat aangespreek moet word.
28 Sep 2021 6AM 5 min

Tema vir die dag: Is jou hand oop?

1 JOHANNES 3:17 AFR53 Maar wie die goed van die wêreld het en sy broeder sien gebrek ly en sy hart vir hom toesluit, hoe bly die liefde van God in hom? So die vraag is, dink ons dalk dat ons besittings ons eie is? Is dit hoekom dit so…
28 Sep 2021 3AM 7 min

Sermon Feedback

Today we learn from you again. What challenged you from the sermon you heard over the weekend? Take it one step further… Is there anything in your life that needs to change because of what you heard?
27 Sep 2021 7AM 9 min

Steve Stavs - your purpose and calling

Biohacker, Steve Stavs, explains what a huge difference it makes to know why God has put you on this earth. In other words, what is your purpose and calling?
24 Sep 2021 2AM 6 min

Lynette Beer - Die tjoepie storie

Lynette Beer verduidelik aan die hand van 1 Thessalonicense 5:23 hoe ons liggaam, siel en gees is, en hoe om jou tjoepie lekker vol te hou…
22 Sep 2021 5AM 4 min

Romeine 1:20 - God openbaar in die vlieg

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag kyk ons natuurkundige, Izak de Villiers Louw na die vlieg van alle…
20 Sep 2021 12AM 8 min

Steve Stavs - The Circle of Health Coaching

Steve Stavs explains how we need to have a community around us who will keep us accountable for our health as well. A Health coach uses biohacking to measure where you are at, which gives you the opportunity to adapt your body and external environment in order to optimise your…
17 Sep 2021 4AM 5 min

Godsightings for the week

Today we look back at the past week, looking for our Godsightings. Where did you see God in action, his faithfulness, love, provision, protection, healing, revelation… where ever you recognise His hand, you testify, so that the world can see who He is in our lives right now.
17 Sep 2021 2AM 7 min

Andie Steele-Smith - the God that bursts through

Andie Steele-Smith, otherwise known as the gang pastor, talking about God being a God of breakthrough from 2 Sam 5:20 – David defeating the Philistines and the breakthrough of the gangs making peace on the Cape Flats again.
16 Sep 2021 11PM 5 min

Skattejag vir die week

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die week, gebasseer op die leesplan wat ons almal volg.
16 Sep 2021 7AM 13 min
1840 – 1860