Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1860 – 1880

Alzheimers loved ones

Janine is speaking to Dianne Banks and Liese Prinsloo, both daughters with mothers suffering from Alzheimers, to ascertain the affect this incurable disease has on the loved ones.
16 Sep 2021 7AM 19 min

Lynette Beer: God se onbeskryflike liefde

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Hosea en sy liefde vir Gomer, sy profetiese prostituut vrou, net hoe onverstaanbaar en onverdiend die liefde van die Here is.
15 Sep 2021 6AM 5 min

Neil Bester - XchangeFest

Janine is speaking to Neil Bester about the XChangeFest that Hatfield Christian Church is presenting; about how the church can influence the trajectory of the Fourth Industrial Revolution in advocating for human centred innovation.
15 Sep 2021 5AM 19 min

Huweliksfokus: Beskerm jou huwelik

Hier hanteer ons huwelike met huweliks aktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus. Hulle verduidelik die erns daarvan om jou huwelik met alles in jou te beskerm.
14 Sep 2021 6AM 3 min

Wills week: Philips Cilliers about wills 1

National Wills Week takes place from 13 – 17 September 2021 and is an initiative of The Law Society of South Africa. During this week, registered attorneys will be able to draw up a will, free of charge, for anyone. Phillip Cilliers from Haasbroek en Boezaart Attorneys explains a few…
13 Sep 2021 6AM 10 min

Wills week: Philip Cilliers about wills 2

National Wills Week takes place from 13 – 17 September 2021 and is an initiative of The Law Society of South Africa. During this week, registered attorneys will be able to draw up a will, free of charge, for anyone. Phillip Cilliers from Haasbroek en Boezaart Attorneys explains a few…
13 Sep 2021 6AM 9 min

Wat jy nie weet oor die opstel van 'n Testament nie

Nasionale Testamente week vind plaas vanaf 13 - 17 September 2021. Gedurende hierdie week bied prokureurs wat geregistreer is die geleentheid aan die publiek om gratis ‘n testament te laat opstel. Phillip Cilliers van Haasbroek en Boezaart Prokureurs verduidelik vir ons sekere minder bekende aspekte oor testamente.
13 Sep 2021 5AM 6 min

Philip Cilliers oor testamente

Nasionale Testamente week vind plaas vanaf 13 - 17 September 2021. Gedurende hierdie week bied prokureurs wat geregistreer is die geleentheid aan die publiek om gratis ‘n testament te laat opstel. Phillip Cilliers van Haasbroek en Boezaart Prokureurs verduidelik vir ons sekere aspekte van hoe so 'n testament werk.
13 Sep 2021 5AM 7 min

Sermon feedback for the week

We want to learn from you and your church this Monday. What was the message you received this past weekend? That one point that stuck because it challenged you?
13 Sep 2021 2AM 7 min

Plagiarism and ghostwriting

Wynand speak to Dr Gustav Gous about plagiarism and ghostwriting plaguing school, universities and every day business and companies. Is it morally and ethically justifiable?
13 Sep 2021 2AM 17 min

Mariëtte Wheeler - God in die seewier

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marinebioloog Mariëtte Wheeler oor die wonder van seewiere.
13 Sep 2021 12AM 8 min

Steve Stavs: Biohacking - a tool for sustainable change

Steve Stavs is a Christian biohacker. Today he explains how we are all biohackers, and how measuring where you are at, gives you the opportunity to adapt your body and external environment in order to optimise your health and performance in a sustainable way.
10 Sep 2021 3AM 6 min

Godsightings for the week

As usual we look back at the past week, recognising our Godsightings. Where did you see God in action, his faithfulness, love, provision, protection, healing, revelation… where ever you recognise His hand, you testify, so that the world can see who He is in our lives right now.
10 Sep 2021 2AM 15 min

Andie Steele-Smith - Jars of Clay

Andie Steele-Smith, otherwise known as the gangpastor, marvels at how something as ordinary as a biblical jar of clay, could be filled with something so precious. 2 Cor 4:7
9 Sep 2021 3AM 5 min

Lynette Beer - Jou ankers

Lynette Beer verduidelik aan die hand van Paulus se storm in Handelinge 27:29, watter ankers ons deur ons eie storms stewig staande kan hou.
8 Sep 2021 6AM 5 min

Elza Meyer - Openbarings uit Openbaring

Janine gesels met Elza Meyer al die pad uit die midde Ooste oor haar nuwe boek, Openbarings uit Openbaring. Lekker om weer bietjie met haar op te vang ook.
8 Sep 2021 5AM 18 min

Huweliksfokus: Gesindheid is 'n keuse

Ons inspireer huwelikvreug met huweliksaktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus. Hulle verduidelik die waarheid: “Gesindheid is ‘n keuse.”
7 Sep 2021 3AM 3 min

Romeine 1:20 - Bestuiwing

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag kyk ons natuurkundige, Kobus Coetzee na die proses van bestuiwing en wat…
6 Sep 2021 10AM 8 min

Steve Stavs: Breathe with God

Steve Stavs is a Christian biohacker. No that is not like hacking in computers, it is a profession where you measure and adapt people’s bodies and external environments in order to optimises their health and performance. And if your body is a temple of God, being healthy is important! So…
3 Sep 2021 5AM 5 min
1860 – 1880