Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,210 Episodes
1880 – 1900

Godsightings

Today we look back at the past week, looking for our Godsightings. Where did you see God in action, his faithfulness, love, provision, protection, healing, revelation… where ever you recognise His hand, you testify, so that the world can see who He is in our lives right now.
3 Sep 2021 5AM 13 min

Mari Joubert - Right Now Media

Janine gesels met Mari Joubert, Direkteur van Right Now Media SA oor hoe hulle die grootste video hulpbron bibleoteek na Suider Afrika toe bring, en hoe die kerk voordeel daaruit kan trek.
2 Sep 2021 6AM 20 min

Andie Steele-Smith: The Beauty of discomfort

Andie Steele-Smith is known as the gang pastor and he relates how the discomfort of the worldwide pandemic has impacted the church positively in spite of everything!
1 Sep 2021 3AM 4 min

Tema vir die Dag: Wat as?

Prediker 11:4 AFR 53 As jy heeldag na die wind kyk, sal jy nooit saai nie. En as jy na die wolke kyk, sal jy nooit oes nie. As mens deur vrees vir die onbekende gestuit word…
31 Aug 2021 6AM 11 min

Theresa de Lange - Die Gees en die bruid

Janine gesels ons met Theresa de Lange. Haar bediening se naam is “Die Gees en die Bruid” en sy werk in Walmer met mense wat regtig baie min het om van te lewe.
31 Aug 2021 6AM 21 min

Romeine 1:20 - God in die Termiet

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag kyk ons natuurkundige, Izak de Villiers Louw na die termiet, om hom…
31 Aug 2021 12AM 7 min

Nico van der Merwe about making a difference

Charles van Onselen spoke to Nico van der Merwe, founder and CEO of H.A.S.S, Ear Institute and Eduplex, and passionate God follower, about what it means to 'Step out of your Comfort Zone' during these times we find ourselves in - and how to make a difference.
30 Aug 2021 6AM 19 min

Sermon Feedback for the week

Today we need to learn from you again. As the body of Christ, we have access to teaching at our local congregations, but attendance does not help if the sermon made no difference. So, what did you learn? What was the one point that stuck? Share it in a voice…
30 Aug 2021 2AM 9 min

Steve Stavs - Silence and solitude

Steve Stavs is Africa's Pro Biohacker and he refers you to Psalm 46:10: “Be still, and know that I am God - to show how intentional silence and solitude is imperative in this noisy world we live in.
29 Aug 2021 12PM 6 min

Godsightings

Once again, we look back at the past week, looking for our Godsightings. Where did you see God in action, his faithfulness, love, provision, protection, healing, revelation… where ever you recognise His hand, you testify, so that the world can see who He is in our lives right now.
27 Aug 2021 2AM 12 min

Skattejag

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag.
26 Aug 2021 4AM 12 min

Lydia Venter - Gered van rassisme.

Janine gesels met Lydia Venter. Sy en haar man is sendelinge in Kenya en het al verskeie kinders aangeneem en grootgemaak. Maar sy sê die Here moes hulle eers red van rassisme, voordat Hy hierdie betekenisvolle werk in en deur hulle kon vermag. (yashaministryinternational.com)
26 Aug 2021 4AM 20 min

Andie Steele-Smith: a Proverbs 31 church

Andie Steele-Smith is known as the gang pastor, and today he takes Proverbs 31, which is normally only attributed to a virtuous woman, and applies it to the church!
26 Aug 2021 12AM 5 min

Lynette Beer - Soek Allereers...

Lynette Beer verwys vandag na Mattheus 6:33 om te verduidelik hoekom dit sin maak om die Here se dinge eerste te sit, as jy sukses in die res van jou lewe soek.
25 Aug 2021 1PM 4 min

Radio Pulpit - More than radio

Charles van Onselen speaks to Cathy, one of the Care Center ladies, about their work and how they care for our Radio Pulpit listeners.
25 Aug 2021 3AM 16 min

Liezel Motto Ros verduidelik Mev Noag

Mev. Noag is ‘n boek saamgestel deur wanhoop en hoop, ongeloof en geloof met die wete dat wie ons is, waar ons bly, wat ons in ons lewens al gedoen het (goed of sleg) dat God se genade nooit vir ons sal of kan verander nie. Geloof het Noag gered,…
24 Aug 2021 4AM 19 min

Romeine 1:20 - God in die son

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So ruimte fisikus, Ruhann Steyn staan weer paraat reg om vir ons met lus…
23 Aug 2021 5AM 8 min
1880 – 1900