Lumé en Tanya Fourie dans altyd!

Loading player...
Janine gesels met Lumé Fourie oor hoe haar dans en hoe haar verhouding met Jesus haar jonge lewe verryk. Sy was onlangs in Ierland waar sy aan die wêreldkampioenskap van die World Lyrical Dance Federation deelgeneem het, en selfs ‘n paar titels verower het! Tanya Fourie, haar ma gesels saam.
22 Sep 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Viva Expats - the challenge of food

We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which…
18 Feb 12AM 4 min

Jaco Strydom: wat van afsondering?

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wat van Afsondering?”
17 Feb 12AM 1 min

Rom 1:20 - God openbaar in 'n Sonsverduistering

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk Ruimtefisikus, Dr Ruhann Steyn, die boodskap wat die Here in vanmiddag…
17 Feb 12AM 4 min

Dr Chuck Day - Peace in Marriage

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains 1 Cor 7:15 about being called in peace (shalom) and wholeness in our marriage.
16 Feb 12AM 4 min