Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,211 Episodes
1940 – 1960

Woord vir Vandag: fokus op die goeie

Wynand en Janine gesels oor die tema vir vandag - "Fokus op die goeie" uit Fil 4:8 - Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is — watter deug en watter lof…
4 Aug 2021 5AM 11 min

Daniel Louw Outeur van webwerf glo die Bybel

Wynand het met chemiese ingenieur en internet skrifpreneur Daniel Louw gesels oor sy web werf "Glo die Bybel" en die storie agter die storie, wat hierdie webwerf vir Christene beteken . As jy daar 'n draai wil gaan maak, volg net die skakel www.glodiebybel.co.za
3 Aug 2021 2AM 22 min

Romeine 1:20 - Bloedbrein skans

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met verpleegspesialis Izelle Loots oor die Bloedbrein skans en ons Romeine…
2 Aug 2021 4AM 3 min

Praying for unity in SA

Today we are praying for unity in SA. There is a very strong agenda against unity in SA in various spheres and we are all suffering because of it. Ps 133… Lets pray for the truth to set people free.
2 Aug 2021 3AM 10 min

Godsightings for the week

Today we look back at the past week, looking for our Godsightings. Where did you see God in action, his faithfulness, love, provision, protection, healing, revelation… where ever you recognise His hand, you testify, so that the world can see who He is in our lives right now.
30 Jul 2021 2AM 14 min

Andie Steele-Smith: eye on the prize

Andie Steele Smith (also known as the gangpastor) uses Phil 3:13 - 14 to explain why and how to constantly align your life with your eternal prize.
29 Jul 2021 5AM 3 min

Coenie Calitz stuur Kerknuus na oor die 7500 kerke!

Kerknuus en ChurchNews het ontstaan uit ‘n droom om ‘n kanaal te skep waarmee inligting (rondom gebeure, toerusting, produkte en geleenthede) vinnig en effektief deur die kerk/kerke kan versprei in diens van die Here se Koninkryk. Coenie Calitz vertel ons meer.
29 Jul 2021 3AM 19 min

Skattejag

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag.
29 Jul 2021 3AM 8 min

Anri Barnardo en haar Ruach vlae

Ons gas vir die oggend is Anri Barnardo. Sy maak die mooiste Ruach vlae met 'n missie is om mense te inspireer om die Vader te aanbid in Gees en in waarheid.
28 Jul 2021 7AM 11 min

Run/ Cycle for Hope: Phobians Athletics Club challenge #9

Running for social exercise is always stunning, but what is even more worth while is doing the same amount of sweating for a purpose! In this case, Bibles and literacy books! To this end Phobians Athletics Club members are entering the virtual Run/ Cycle for Hope 21&22 August, and challenging…
28 Jul 2021 6AM 2 min

Lynette Beer - Van paniek tot vrede

Lynette Beer hanteer vandag die tema: "Van paniek tot vrede" deur te verwys na die toneel in Getsemane, toe Jesus bloed gesweet het by die vooruitsig van Sy kruisiging.
28 Jul 2021 6AM 4 min

Run/ Cycle for Hope Uitdaging #8

Ons hardloop alweer die Virtual Run/Cycle for Hope, 21 en 22 Aug. Hardlopers by kerke is besig om mekaar uit te daag om in te skryf, want elke inskrywing koop ‘n Bybel en ‘n leesboek. So laas week het ons Nadia Maritz van Kerk in Suid in Centurion se mense…
27 Jul 2021 5AM 5 min

Yolande Korkie en Crisis Response Network.

Wynand gesels met Yolande Korkie oor die pad wat God met haar gestap het na die opspraakwekkende gebeure in 2014 toe haar man deur Alquaida Ekstremiste vermoor is.
27 Jul 2021 3AM 19 min

Romeine 1:20 - God en die Lemoen

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Natuurkundige, Kobus Coetzee oor hoe die Here Homself openbaar het…
26 Jul 2021 7AM 9 min

Andie Steele-Smith: turning it all around

Andie Steele-Smith (known as the gang pastor), is sharing about “Turning it All Around” - speaking from Job 42:10. Let’s pray for and stand with our friends then see God turn it all around.
22 Jul 2021 9AM 4 min

Skattejag

Ons geniet die Woord en leer elke keer iets nuuts elke keer wat ons Skattejag saamspeel op die lug. Dit is elke keer gebasseer op die daaglikse leesplan vir die week, so hierdie week dek ons: Jakobus 1 - 5, Hebr 13 , Jesaja 25 - 37, 2 Konings 17-19,…
22 Jul 2021 6AM 13 min
1940 – 1960