Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,211 Episodes
1960 – 1980

Huweliksfokus: Jy sal verlaat en aankleef

In ons reeks vir huwelike verduidelik huweliksaktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus uit GÉNESIS 2:24 AFR53. Daarom sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle sal een vlees wees.
21 Jul 2021 5AM 3 min

Huweliksfokus: God se verteenwoordiger

In ons reeks vir huwelike met huweliksaktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus, begin hulle by ons oorsprong, met die punt dat beide huweliksmaats Sy verteenwoordigers is uit Gen 1:26.
21 Jul 2021 5AM 3 min

Huweliksfokus: na God se beeld geskape

Ons skop ons ‘n nuwe reeks af oor huwelike met huweliks aktiviste, Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus. Hulle begin by die begin – dat beide huweliksmaats gemaak is na God se beeld.
21 Jul 2021 5AM 3 min

Teodor van der Spuy: #Pray United

Wêreldwye Korporatiewe gebed is verseker spesiaal, maar ook uitdagend op verskeie vlakke. Daar is ook altyd iemand daaragter, en daarom gesels ons met Teodor van der Spuy oor #Pray United.
21 Jul 2021 4AM 16 min

Run/ Cycle for Hope Uitdaging #7

Vandag daag twee oefen entoesiastiese groepe mekaar uit om fiets te ry en te hardloop/ loop vir Bybels die 21ste en 22ste Aug by die virtuele Run/ Cycle for Hope. Lehané Oosthuizen van #RACEWITHGRACE daag Delareze Joubert van die Running Rasberries van Carletonville uit om ook in te spring met…
21 Jul 2021 4AM 4 min

Andrew Buitendach - God in die Wit Pelikaan

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met voëlkundige, Andrew Buitendach, oor die wit Pelikaan en wat hom…
19 Jul 2021 6AM 8 min

CEO of TBN AFRICA LUCKY MBIKO

Wynand spoke to Lucky Mbiko the CEO of TBN AFRICA about his lif'es journey and GOD's interventions in his life.
19 Jul 2021 3AM 24 min

Rassie Fourie wil die wêreld van bo af sien

Janine gesels met Ps. Rassie Fourie oor sy getuienis, sy bediening by Duet Gemeente in Potchefstroom, sy hart vir evangelisasie en sy behoefte aan vars berglug!
15 Jul 2021 4AM 22 min

Skattejag

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag. Die week se leesplan waarop die vrae geskoei is: Hosea 13-14, Miga 1-7, Jesaja 8 - 24, Ps 100 &102 en Hebr 5 - 12
15 Jul 2021 4AM 13 min

Andie Steele-Smith: The power of the Holy Spirit

Andie Steele-Smith (also known as the gangpastor) shares about the Holy Spirit, referring to various examples in the old testament to illustrate how powerfully He operates in our lives even today.
15 Jul 2021 12AM 5 min

Run/ Cycle for Hope Dare #6 Alpha vs Irene

21/ 22 August we are tackling the Run/ Cycle for Hope virtual 5/10/21/42km, as each entry pays for a Bible and a literacy book for someone who does not own one. Now some of the major running clubs are also daring one another to mobilise as many people as possible…
14 Jul 2021 12PM 3 min

Bongani Makofane on discipleship in the church

Janine's guest for the morning is Bongani Makofane, Business Development Officer from WordSpread Foundation. His role includes growing the network of Churches in South Africa and forge partnerships between the local Church leaders in equipping local Church members to evangelise for Christ.
14 Jul 2021 7AM 17 min

Run/ Cycle for Hope Uitdaging #5

Ons hardloop weer vir Bybels by die "Run/Cycle for Hope", 21 en 22 Aug. Atlete daag mekaar uit om in te skryf, want elke inskrywing koop ‘n Bybel en ‘n leesboek. So laas week het ons gesels met Jules Asher van Doxa Deo se Maratonklub en hy daag die week…
13 Jul 2021 5AM 5 min

Mark Penrith shares his testimony

Mark Penrith is a presenter at Radio Pulpit, who presents Table Talk on a Friday morning. He shares his testimony with Wynand and how he ended up behind the microphone at Radio Pulpit.
12 Jul 2021 3AM 18 min

Mariëtte Wheeler - God in seesterre

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met marinebioloog Mariette Wheeler oor die pragtige seesterre wat ons altyd…
12 Jul 2021 12AM 8 min

Godsightings

Today we celebrate our Godsightings again. We look back at the past week, and recognise where God had been active in our lives. His goodness, faithfulness, protection, direction, healing, revelation etc... and then we simply share our testimonies!
9 Jul 2021 3AM 19 min

Run/ Cycle for Hope Uitdaging! Doxa Deo Sport

Janine gesels met ‘n hele paar aktiewes van die Doxa Deo Sportklub. Hierdie gemeente het kampusse regoor Tshwane en by elke kampus is daar fietsryers en hardlopers wat 21 en 22 Aug gaan deelneem aan die Run/Cycle for Hope vir bybels. Natuurlik kry Lewende Woord Centurion (wat laas week uitgedaag…
8 Jul 2021 5AM 17 min
1960 – 1980