Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,211 Episodes
1980 – 2000

Skattejag

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag. Vandag se Skattejag vrae kom uit Jes 1 - 7, 2 Konings 15-16, 2 Kron 26-27, Hoséa 1-14, Titus 3, Judas, Filemon, Hebr 1 - 5, Ps…
8 Jul 2021 5AM 18 min

Denvor Phokaners: Influence that matters

Janine talks to Jesus loving dad, husband, TV presenter, actor, director, musician, songwriter and recording artist.... Denvor Phokaners about what actually counts in this life.
7 Jul 2021 5AM 20 min

Lynette Beer - Raadpleeg God eers

Ons ken die gesegde, "'n Boer maak 'n plan" maar Lynette Beer moedig jou aan om God eers te raadpleeg voor jy uit die blokke spring! Sy stuur ons Joshua 9:14 toe om die punt te illustreer.
7 Jul 2021 3AM 5 min

Kevin Howell Besigheidsanalis

Wynand gesels met Kevin Howell oor Familie Besigheid en die pad vorentoe tydens stormagtige en konflik seisoene
6 Jul 2021 3AM 21 min

God in die gewone troupant

Ons bekyk die Gewone Troupant saam met voëlkundige Andrew Buitendach, wat vir ons bietjie inlig en die pragtige voëltjie & ons Rom 1:20 dit. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid,…
5 Jul 2021 6AM 8 min

Godsightings for the week

Today we celebrate your Godsightings again. You look back at the past week, and recognise where God had been active in your life. Where did you see His goodness, faithfulness, protection, direction, healing, revelation... your testimony needs to be heard today.
2 Jul 2021 2AM 8 min

Andie Steele-Smith: God the Son

Andie Steele-Smith (also known as the gang pastor), is speaking about God the Son, referring to Ps 62 to explain the implication of His life on earth for us today.
2 Jul 2021 12AM 4 min

Gideon en Olivia Swart

Janine gesels met Gideon en Olivia Swart. Hulle maak huidiglik koffie vir die koninkryk (Wild Cactus Café), maar het ‘n getuienis van afhanklikheid wat lang draaie loop.
1 Jul 2021 4AM 24 min

Kea Modise-Moloto - Christian women business network

Our guest for the morning is Kea Modise-Moloto from the Christian Women Business Network which was recently relaunched, and will be taking in new connections next week, in their next zoom introductory meetings, 7 and 10 July.
30 Jun 2021 5AM 17 min

Run/ Cycle for Hope - Challenge #3

Today we have two ministries challenging one another to run for Bibles at the virtual Run/ Cycle for Hope, 21 & 22 Aug. Andrew Doyle from Basileia Patria (Dare to Give) will be challenging Daryll Hardy from Dare to Love to bring everyone in their ministries to the party, one…
30 Jun 2021 3AM 3 min

Gustav Gous - Uitdagings is ook nodig

Dr Gustav Gous verduidelik na aanleiding van Fil 2:12-13 hoe die Here in ons werk om te wil en werk na Sy weë, en hoe selfs ons grootste uitdagings in Sy hande speel om dit te vermag.
30 Jun 2021 3AM 6 min

Run/ Cycle for Hope Uitdaging #2

KSM se Cicil van der Merwe daag vandag die Lewende Woord Centurion hardlopers uit, wat deur Dot van der Merwe verteenwoordig word, om oor 'n 100 hardlopers te mobiliseer wat 21/22 Aug gaan hardloop vir Bybels. 1 Inskrywing = 1 bybel. Dot se antwoord: "Ons is nie bang nie!"
30 Jun 2021 12AM 5 min

Radiokansel se visie missie & kernwaardes

Ons het gesels met Radiokansel se Hoof Uitvoerende Beampte, Ds Karel Verhoef, oor ons Visie, Missie en Kernwaardes as n voorbeeld van deursigtigheid ook vir ons luisteraars.
29 Jun 2021 4AM 20 min

Lynette Beer - Die waarde van gesonde gedagtes

Lynette Beer verduidelik hoe die derde vlaag Koronapes haar herinner het hoe belangrik gesonde gedagtes juis nou is, en dat hoe ons dit aanspreek geestelik moet wees. (2 Kor 10:3-5)
29 Jun 2021 12AM 4 min

Pastor Vic O Kelly Testimony

85 Years of age and still has a burning desire to serve the Lord Jesus Christ. Past Vic O' Kelly shares a bit of his life's testimony.
28 Jun 2021 6AM 20 min

Romeine 1:20 - God in ruimte konstellasies

Ons bekyk ruimte konstellasies deur die oë van ruimtefisikus, Ruhann Steyn en dan Romeine 1:20 ons dit. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen…
28 Jun 2021 5AM 7 min

Sermons heard this past weekend

Today we need to learn from one another again. Great test to see if you actually got anything at church this weekend! So, what was the one point of the message that actually challenged you? We can all benefit from it.
28 Jun 2021 5AM 8 min

Run/ Cycle for Hope Dare #1

Kate Brading from AFM Richardsbay entered 100 runners last year, so for the Run/Cycle for Hope on 21&22 August, they are challenging themselves as well as Cicil van der Merwe and the runners at KSM in Pretoria to do the same or to do better! Each entry buys a Bible…
25 Jun 2021 12AM 3 min
1980 – 2000