
Romeine 1:20 - God openbaar in Silwer
--:--
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met goudsmit, Amouri van der Merwe, oor die wonder van silwer en ons gaan soek wat die Here omtrend Homself in hierdie pragtige metaal openbaar het.