Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,211 Episodes
2080 – 2100

John Fishlock and Werner Beukes: a challenging new Music Industry

Janine is speaking to Werner Beukes, a very well-known producer and John Fishlock, one of the biggest publishers in SA. Both have learned a lot in the music industry, and we need to tap their expertise this morning as to how one makes it these days without performances or even…
21 Apr 2021 11AM 17 min

Lynette Beer - Vry Om Eerlik Te Wees

Lynette Beer rig ons op die pad na volkome vryheid, die vryheid om eerlik te kan wees, en die vrede wat saam met daardie vryheid kom. Sy verwys na 1 Joh 1:9 as jy solank wil gaan kyk.
21 Apr 2021 10AM 4 min

Hoe laat ons mense voel?

Wynand en Janine gesels oor KOLOSSENSE 4:6 AFR53 Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord. En vra die vraag: hoe voel mense wat by ons wegstap? As ons Sy ambassadeurs is, en Hy SIEN elke mens, voel mense raakgesien…
20 Apr 2021 5AM 6 min

Antonet Bekker se boeke en getuienis

Wynand gesels met Antonet Bekker, Sy is skrywer van tans vier boeke; " Ek en Kerk", "Sonder brood is jy dood", "Huweliks Bliss" en "Van nuut tot nice". Sy vertel die stories agter elke boek. Hulle is beskikbaar by Groep 7 drukkers.
20 Apr 2021 3AM 25 min

Rom 1:20 - God openbaar in die Haai

Vandag gesels ons met Marinebioloog, Mariette Wheeler oor haaie en natuurlik gaan ons soek wat die Here omtrend Homself in hulle openbaar het. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige…
19 Apr 2021 7AM 9 min

Sermon feedback from the past weekend

This is all about the message you received from your congregation this past weekend. What was the one point from everything that was said that challenged you? Our listeners share…
19 Apr 2021 5AM 7 min

Godsightings for the week

A Godsighting is where we intentionally look back at one week, taking not one good thing for granted and we thank God for his faithfulness, love and action on our lives on a daily basis. These are our testimonies for this week.
16 Apr 2021 3AM 14 min

Andie Steele-Smith - God's New Things

Andie Steele-Smith explains that no matter what has happened in the past or how disappointed you are, God still promises His new things. Isaiah 43:18 - 20 proves this.
15 Apr 2021 6AM 4 min

Skattejag vir die week

Opwindende Bybelkennis kompetisie gebasseer op die leesstukke uit die Bybel vir die afgelope week. Dis dan 1 Sam 3 - 17, Ps 72,77, 9 en 2 Kor 8 - 13 en Matt 1 en 2. Kom speel saam!
15 Apr 2021 6AM 22 min

Bernice West nooi die wêreld in!

Bernice West laat die drie bekende stofstrate van Swartruggens agter vir die blink beligting en gedawer van die grote stad, en 'n wawyd ope musiekdeur voor haar!
14 Apr 2021 7AM 17 min

Twins Johnny and Danny Fourie

Janine had a great visit with twin brothers Johnny and Danny Fourie, both with great testimonies of the goodness of God in their lives.
14 Apr 2021 7AM 16 min

As jou emosies amok maak

Lynette Beer deel hoe mens se onbeheersde emosies jou op 'n baie selfsugtige plek kan bring. Maar 1 Petrus 3: 8-12 wys ons hoe om dit te oorkom vir ander mense se onthalwe.
14 Apr 2021 7AM 4 min

Prayer for Christian Media in SA

Radio Pulpit listeners praying for all Christian media in SA for protection, provision, to keep their hearts open to Godly input and for wisdom about what to say and not to say.
12 Apr 2021 2AM 15 min

Rom 1:20 - God openbaar in die sappige vy

Vandag gesels ons met Natuurkundige, Kobus Coetzee oor hoe die Here Homself openbaar het in daardie sappige vy wat ons so geniet. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag…
12 Apr 2021 12AM 9 min
2080 – 2100