Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,211 Episodes
2060 – 2080

Global Youth week of Prayer 16 May to 22 May

Wynand spoke to Pastor Theodore vd Spuy about the upcoming event Gobal Youth Week of Pray spearheaded by Church with out Walls in Centurion taking place from the 16 May to the 22 May
10 May 2021 5AM 17 min

PRAY - for all cleaning personnel

Today we pray specifically for everyone who keeps SA clean. From street sweepers, to domestic workers, to corporate cleaners… your work is sometimes not seen or appreciated, but God sees what you do for Him in love, and it makes everyone else’s lives better. Today we want to serve you…
10 May 2021 5AM 14 min

Godsightings for the week

Here our listeners brag about the goodness, love and faithfulness of the Lord in our lives during the past week, to show an unbelieving world who this God is whom we serve.
7 May 2021 2AM 10 min

Izak DeVilliers Louw kyk graag dieper

Janine van Niekerk gesels met met Izak Devilliers Louw, die natuurwetenskaplike wat inseklewe vir ons gaan Romeine 1:20 op ‘n gereelde basis. Maar ons wil hom eers persoonlik leer ken, om uit te vind hoekom hy die Here in alles kan sien.
7 May 2021 12AM 21 min

Skattejag

Ons groot Bybelkennis pret elke week is Skattejag! 6 vrae en ons luisteraars speel saam tot almal beantwoord kom! Dit is gebasseer op die leesplan, die week dan 2 Sam 4-12, 1 Kronieke 13-20, Ps 106,20,2,5,132,139 en Matt 17 - 23
7 May 2021 12AM 14 min

Andie Steele-Smith: Our truly miraculous God

Andie Steele-Smith (otherwise known as the gangpastor) is encouraging us to recognise this miraculous God we serve, directing us to Ps 77:12-15 where David was celebrating just that.
6 May 2021 12AM 5 min

Lynette Beer - Dink voor jy Dink

Lynette Beer moedig ons aan om dit waaraan ons dink te oordink. Sy verwys na Ps 143:4-5 om uit te wys hoe Dawid sy gedagtes verskuif het vanaf sy probleme, na hoe getrou die Here al in die verlede vir Hom deurgekom het.
5 May 2021 4AM 4 min

Michelle Viljoen - parents, your children are not too lost

Our interview for the morning is one of THOSE testimonies. A pastor’s kid who ran away to the pigs, but was not forgotten by the Lord. Michelle Viljoen's testimony will give many parents who have been desperately praying for a long time, brand new hope.
5 May 2021 4AM 19 min

Dr Anke Brand Digitale Verslawing

Wynand gesels met Dr Anke Brand oor die gevare van digitale verslawing en wat die Woord te se het daaroor epos = Anke100@lantic.net of Cell nr 082 527 1548
4 May 2021 4AM 23 min

Deon Furstenburg: Die Otter

Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg vertel ons meer omtrend die oulike Otter, en hy soek wat die Here omtrend Homself in die dierasie verberg het volgens Rom 1:20 "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag…
4 May 2021 12AM 7 min

Sermon feedback for the weekend

Today we hear what point in the sermon you heard over the weekend stuck with you or challenged you. This is the body of Christ and we can all learn from one another, so here is the feedback we got from our listeners.
3 May 2021 7AM 12 min

Lynette Beer - Voor of Agter die Kruis?

Lynette Beer onderskei tussen iemand wat onderskeidelik voor of agter die kruis staan, en die perspektiewe wat die verskillende posisies het.
27 Apr 2021 12AM 4 min

Rom 1:20 - Die Bloudruk van die Skepping

Izak DeVilliers Louw kyk as natuurwetenskaplike na die bloudruk van die skepping as bewys dat God self die kunstenaar is en ook baie doelbewus was met Sy kunswerk van Sy eerste skeppingsoomblik af. Rom 1:20 - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy…
26 Apr 2021 4AM 7 min

Godsightings for the week

If there is something no one can refute, it is your testimony. No preaching, just you relating where you had seen God's hand in action this past week. We live in a world where people doubt whether the Lord lives or if He does, whether He is good at all…
23 Apr 2021 4AM 25 min

Andie Steele-Smith: Day of small beginnings

Andie Steele Smith celebrates the value of Godly small beginnings and how one has no idea where God will take something that may look insignificant right now.
22 Apr 2021 10AM 5 min

Karen Pretorius se Tiaan getuienis

Janine gesels met een van ons kosbare luisteraars. Karen Pretorius en haar man Koos is al deur baie saam met die Here, insluitend die geboorte van hulle seun Tiaan en die komplikasies wat daarmee gepaard gegaan het.
22 Apr 2021 6AM 19 min
2060 – 2080