Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,211 Episodes
2040 – 2060

Pastor Ndumiso Thami Gawe and the GO 21 World Project

Past Gawe from the 1 Billion Souls Project shares with Wynand Rossouw about their initiatives and progress in partnership with the Go21 World Program and how you and I can be part of this evangelistic initiative.
24 May 2021 4AM 16 min

Godsightings for the week

Today it is our privilege to celebrate our Godsightings again. We look back at the past week, and recognise where God had been active in our lives. We simply ask ourselves: "Where did we see His goodness, faithfulness, protection, direction, healing, revelation etc?" and then we tell our stories…
21 May 2021 2AM 11 min

Andie Steele-Smith - Our God of Breakthrough

Andie Steele-Smith from Hillsong Century City offers hope and inspiration by reflecting on “Our God of Breakthrough” from 2 Sam 5:20 and 1 Chronicles 14:11.
20 May 2021 6AM 4 min

Skattejag vir die week

Skattejag is een van ons weeklikse hoogtepunte as ons Woordkennis vier en boonop ‘n prys weggee aan die Skattejag kampioen van die dag. Die vrae is gebasseer op die Bybelleesplan van vanaf laas week Donderdag tot vandag.
20 May 2021 6AM 17 min

Deborah kamp Kronegesprek

Janine gesels met drie van die krone wat saam met haar die Deborah kamp gaan aanbied van 18-20 Junie by Shekinah naby Bela-Bela. Die tema is “Spreek Here, ek luister” en ons nooi die dames uit om vir 'n naweek lank saam te kom luister na Sy stem.
20 May 2021 5AM 21 min

Freddie en Elsabé Hendriks oor die huwelik

Janine gesels met Freddie en Elsabé Hendriks oor huwelike. Hulle bied al 30 jaar lank huwelikskampe aan vir huwelikspaartjies en het die hand van die Here al sien beweeg waar daar geen hoop meer was nie.
19 May 2021 4AM 21 min

Lynette Beer - Die Gedagtes van die Here

Lynette Beer verduidelik uit Romeine 8:6 hoe die die Here se manier van dink lei na lewe, en hoe vleesdenke lei na die dood. So wat jy bedink is uiters belangrik.
19 May 2021 12AM 4 min

Tema vir die Dag - Die Here sal wel sorg

Wynand en Janine gesels oor die tema dat die Here sal sorg uit Job 10:12 - Die lewe, ja, guns het U aan my bewys, en u sorg het my gees bewaak. Hulle verduidelik dat Sy voorsiening deel is van Wie Hy is, en dat ons elke dag presies het…
18 May 2021 4AM 7 min

Sermon Feedback for the past weekend

We want to hear from your church this morning. What was the message you heard from your pastor... the one point that stuck with you. Could you explain it to a child?
17 May 2021 5AM 11 min

Francois Sieberhagen Word Riders Bible Society SA

Wynand spoke to Francois Sieberhagen about their outreaches to rural areas on motorbikes bringing the Good News (Bible) to grade 7's in hard to reach places. His email adres is francoissieberhagen@biblesociety.co.za
17 May 2021 4AM 20 min

Rom 1:20 God in die Mopaniwurm

Vandag gesels ons met Natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Louw oor die sappige Mopaniwurm want Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie…
17 May 2021 12AM 8 min

Godsightings for the week

Today we celebrate your Godsightings again. We look back at the past seven days and recognise where God had been active in our lives. Where did you see His goodness, faithfulness, protection, direction, healing, revelation? These are our listeners testimonies for this week.
14 May 2021 5AM 21 min

JP en Danelle Louw se Tweeling getuienis

Janine van Niekerk gesels met twee van ons luisteraars, JP en Danelle Louw. Hulle ken die hartseer van infertiliteit en het ‘n hele pad saam met die Here gestap tot by hulle skattige tweeling.
13 May 2021 6AM 22 min

Andie Steele-Smith: Generational Blessings

Hope and inspiration by Andie Steele Smith from Hillsong Century City reflecting on “Generational Blessings” from Psalm 112:1-9 (which was prayed over his ailing father before his healing).
13 May 2021 12AM 3 min

Lynette Beer - 'n Woestynmentaliteit

Lynette Beer verduidelik hoe mens kan bly vaskyk in jou verlede, in plaas daarvan om uit te reik na God se toekoms vir jou. Mens noem dit 'n woestynmentaliteit net soos die Israeliete in Deut. 1:6 gehad het.
12 May 2021 11AM 4 min

Rebecca Sibiya's testimony

Janine van Niekerk is speaking to a lovely lady she met at a morning of ministering to caregivers in Hammanskraal with TakeAction. Rebecca Sibiya was the speaker for the event, acknowledging their amazing work and inspiring them to even more. What a stunning lady! So of course we wanted to…
12 May 2021 6AM 16 min

Gustav Gous - Impak vs Aanpak

Dr Gustav Gous tref die verduidelik hoe ons nie net kan toelaat dat dinge 'n invloed op ons lewens het nie (impak), ons moet die bul by die horings "aanpak". Hy verwys na Habakkuk 3:17-19 om die punt te illustreer.
12 May 2021 6AM 4 min

TEMA vir die dag: Is daar Hoop vir SA?

Wynand en Janine gesels oor hoe ons fokus bepaal of ons hoop het vir ons land of nie. Hulle vra twee vrae: "Wanneer laas het jy oor SA gekla", en "Wanneer laas het jy vir SA gebid?"
11 May 2021 4AM 6 min
2040 – 2060