Radio Pulpit Good News Time | Goeie Nuus Tyd

Good News Time | Goeie Nuus Tyd

This morning drive programme offers you everything you need to start your day with Good News!
Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin!
Daily English South Africa Christianity · Christianity
2,211 Episodes
2020 – 2040

Dr Gustav Gous - teenwoordigheid

Dr Gustav Gous verduidelik hoe die Here se teenwoordigheid juis die verskil maak, net soos ons ouers se teenwoordigheid langs die sportveld het. Hy verwys na 1 Kronieke 16:8- om duidelikheid te gee.
9 Jun 2021 5AM 4 min

Mandi Hart - conquering fear

Janine is talking to author, speaker, and mother, Mandi Hart, who is currently presenting her Focus on the Family Parenting World Changers tour. Today we are specifically focussing on Overcoming Fear as a theme.
9 Jun 2021 4AM 17 min

Lynette Beer - Vra vergifnis en gaan voort

Lynette Beer verduidelik hoedat skuldgevoel jou by belydenis moet bring sodat jy vergifnis kan ontvang en vry voort kan gaan. Dit moet jou nie bly ry nie. Jesaja 43:25 staaf haar punt.
9 Jun 2021 12AM 4 min

Tema vir die Dag: As jy aangekla word

Openbaring 12:10 sê: Toe hoor ek 'n groot stem in die hemel sê: Nou het die heil en die krag en die koningskap die eiendom van onse God geword, en die mag van sy Christus; want die aanklaer van ons broeders is neergewerp, hy wat hulle aanklaag voor onse God,…
8 Jun 2021 4AM 8 min

STONE Ceo Willem Eksteen

Wynand gesels met Hoof Uitvoerende Bestuurder van STONE, Willem Eksteen, oor hulle roeping, missie en visie in Suid Afrika en hul diensbaarheid teenoor ander organisasies, plaaslik en internasionaal.
8 Jun 2021 4AM 23 min

Romeine 1:20 - God in die dolfyn

Marinebioloog Mariette Wheeler gesels oor daardie dolfyne wat so lekker in die water kan speel, en ons Romeine 1:20 hom saam. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en…
7 Jun 2021 5AM 10 min

Pray for Eskom leadership

Our listeners pray for the leadership of Eskom. For protection against dark agendas, for truth, for integrity to stand, for Godly wisdom about how to turn Eskom around. You can listen and stand with the body of Christ in prayer for these strategic people.
7 Jun 2021 4AM 20 min

Ps. Bruce Nadin's "Call Up" (the competitors prayer book)

Wynand spoke to Past Bruce Nadin about "Call Up" (The Competitors Prayer Book) for sports men en women. It is not only a pastoral tool, but also a discipleship tool and evangelistic tool for sports people all over the globe.
7 Jun 2021 4AM 21 min

The Run & Cycle for hope challenge

Janine is speaking to Gerhard Lindeque (Bible Society) and Roxanne Martin (Modern Athlete) about the Run & Cycle for Hope happening globally on 21 and 22 August! Sweating for Bibles!
4 Jun 2021 10AM 20 min

Godsightings

Godsightings is where our listeners relate incidents from this past week where they have experienced the love and faithfulness of the Lord. Testimony after testimony about His provision, protection, healing, etc etc that can not be refuted.
4 Jun 2021 3AM 15 min

Andie Steele Smith - A Triple-braided Cord

Andie Steele-Smith is also known as the gang pastor and today he reiterates the fact which Ecclesiastes 4:12 explains, that a triple-braided cord is not easily broken.
3 Jun 2021 3AM 3 min

4M berg-op met 'n "handicap"

Janine gesels met 4M se Jannie van Niekerk en Eugene Cilliers oor twee kosbare gestremde manne wat op 'stretchers' die wilde berge opgedra is vir hulle eie deurbraak.
2 Jun 2021 5AM 18 min

Sermons heard this past weekend

Today we hear from our listeners about the services they attended this weekend and the messages they received there. The one thing that challenged you, would challenge the rest of the body too, so they share it!
31 May 2021 4AM 12 min

Romeine 1:20 - God in die Gompou

Voëlkenner, Andrew Buitendach stel ons bekend aan die Gompou en ons gaan soek hoe die Here Homself in die statige voël ten toonstel aan die wat Hom soek. Ons doen dit gebasseer op Romeine 1:20 - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy…
25 May 2021 5AM 7 min

Gustav Roos - Comrades na Rumattiekkoors

'n Mens is nie veronderstel om genoeg long- of spierfunksie te hé na Rumattiekkoors om eers ordentlik te kan loop nie, wat nog te sê enige sport te doen nie! Maar na hoeveel Comrades maratonne, kan Gustav Roos sê die Here is toe nou groter…
25 May 2021 5AM 8 min

Anthea Botha oorkom saam met Jesus

Anthea Botha se seun se uitdagings het hulle geleer hoe afhanklikheid van Jesus lyk, en toe hulle hulle werk verloor, was dit alweer sulke tyd! Maar die Here bly goed…
25 May 2021 5AM 4 min

Pray for the peace of Jerusalem

Ps 122:6 says: Pray for the peace of Jerusalem: "May those who love you be secure. So our listeners are praying for the peace of Jerusalem, and God's will to be done in that spiritually strategic and precious country.
24 May 2021 4AM 16 min
2020 – 2040