Morné en Delareze Joubert huweliksgetuienis

--:--
Janine gesels met Morné en Delareze Joubert. Nie net kan Delareze sing nie, maar die twee het al ‘n hele pad as ‘n paartjie gestap saam met Jesus.
17 Feb 2022 5AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Romeine 1:20 - God openbaar in die Goue Ster Manteldier

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik Marinebioloog Mariëtte Wheeler vir ons die wonder van die Goue Ster Manteldier…
3 Jun 1AM 7 min

Heilige Gees Beweeg my

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Heilige Gees beweeg my” uit Handelinge 1:8
3 Jun 1AM 1 min

Mev Zinette de Wet AHMP seën.

Janine van Niekerk seën Mev Zinette de Wet van AHMP as skoolhoof en eerste Hekwagter van menige dames wat die deur vir Sy Koninkryk sal oophou, en Hom sal innooi, waarookal Hy hulle mag stuur.
2 Jun 2AM 10 min

Dr Chuck Day - Destined by God

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and he is taking a Deeper Look at Gods sovereignty with his theme: “Destined by God.”
2 Jun 1AM 4 min