Amanda Lotter - Wol en Vlas

Loading player...
Janine gesels met Amanda Lotter. Onthou jy ons het gevra of daar mense is wat Skattejag pryse wil borg, wel haar prys voorstel was baie interessant en aangesien sy ‘n luisteraar is wil ons sommer uitvind wie sy is ook.
17 Feb 2022 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min