Pa van Elon Musk, die wereld se rykste man, Errol Musk, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor Elon se grootwordjare, Elon se betrokkenheid by VSA politiek en of ons ooit sal sien dat Elon sy besighede sal begin uitbrei na SA. Luister gerus weer hier.
Marius Botha het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor die rol wat K.I. in skole speel en hoe dit moontlik by skole ingewerk kan word. Luister gerus weer hier.
Lugvaartkenner, Guy Leitch, het op #DieGROOTBrekfis duidelikheid kom skep oor die "Overbooking" kwessie in die lugvaartbedryf. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Pieter Koen pak sy tasse en verhuis eersdaags saam met sy hele gesin na Houston Texas en hy het vinnig by die #DieGROOTBrekfis ingeloer om te gesels oor sy besluit om te verhuis. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Oom Angus Buchan het met Ruben en Charonike gesels oor die nuwe dokumentêre reeks, The Making of Angus Buchan, wat nou op newroad.app beskikbaar is. Luister gerus weer.
Angus Buchan se inspirasie gedagte op #DieGROOTBrekfis gemis? Luister gerus weer hier.
9 Dec 2024
2 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.