Hoof van LS Elarduspark, Mnr. Toy Human, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES projek. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jordy Sank en Marista van Eeden van Kwiksilwers film het op #DieGROOTBrekfis kom inloer om te gesels oor die film. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Pastoor Louis Kotze van Hatfield Christian Church, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Ruben en Charonike gesels oor Identiteit in Christus. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Jaco van Schalkwyk van The Character Company, het op GROOTfm 90,5 se Groot Biddag met Ruben en Charonike gesels oor die Vaderhart van God. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Dr. Johan Beukes het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor "Goddelike Leierskap in die werksplek". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Liezel van der Merwe se inspirasie inset op #DieGROOTBrekfis op GROOTfm 90.5 se Groot Biddag gemis? Luister gerus weer hier.
24 Apr
3 min
20 – 40
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.